AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9340
-83,00
CORN
28 Sep
-
4851,2
34,20
SOYA
28 Sep
-
9364
-33,00
SUNS
28 Sep
-
9975
79,00
WEAT
28 Sep
-
7046
-7,00
WMAZ
28 Sep
-
4888
48,00
YMAZ
28 Sep
-
4737,8
55,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Lang winter wag op veeboere in KZN

Boere van Rust de Winter het voer aan droogtegeteisterde veeboere in KZN geskenk.

Boere van Agri Roodeplaat, in die Rust Der Winter-omgewing, het onlangs meer as 12 ton soetgrasbale aan die sukkelende boere van die Ubongwa-boerevereniging op die Makhathinivlakte geskenk.

Die Hoop Gras-projek het sedert Januarie vanjaar 404,3 ton gebaalde gras, ruvoer en lusern aan boere in die noorde van die land uitgedeel.

Mnr. Phenias Gumede, ondervoorsitter van Agri SA en ’n boer van die distrik Ubongwa, sê die voer is baie welkom.

“Dis ’n genot om die boere so bly te sien, maar hierdie voer gaan net ’n rukkie hou. Dan lê daar ’n lang, uitgerekte winter oor nie. Ons het 25 boere wat die swaarste trek van die 125 veeboere in die distrik Ubongwa geïdentifiseer en hulle sal die voer ontvang,” sê Gumede.

In ander dele van die Makhathinivlakte gaan dit nog slegter. Diere van boere in die Mzinyoni- en Nondabuya-gebiede vrek al sedert laat verlede jaar van honger en dors. Die laaste paar somermaande het weinig verligting gebring.

Gumede sê die Ubongwa-boere gaan binnekort katoen en droëbone saai met saad wat die Regering aan hulle geskenk het.

“Met water uit die Jozini-dam gaan hierdie wintergewasse besproei word, wat ’n gesonde kontantvloei-inspuiting vir hierdie boere sal wees,” sê Gumede.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.02
-0.0%
Rand - Pond
19.20
+0.7%
Rand - Euro
17.27
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,638.58
+0.6%
Silwer
18.34
-0.3%
Palladium
2,103.50
+1.3%
Platinum
850.42
-0.4%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
57,145
-0.8%
Alle aandele
63,494
-0.8%
Hulpbronne 10
57,511
+0.9%
Industriële 25
78,213
-1.3%
Finansiële 15
14,026
-1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boer soek boerin
Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.
Kom ons begin om n "chapter" te skryf
Ek wonder soms of dit die moeite werd is om my te leer ken. maar. dit is verseker! Gee dit n kans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot