AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Langkloof het staatshulp nodig

Meer as 200 mm reën het sedert die tweede week van Mei in die Langkloof geval, maar boere kort steeds hulp van die staat.

Meer as 200 mm reën het sedert die tweede week van Mei in die distrik Langkloof geval, maar boere kort steeds hulp van die staat.

Só reken mnr. André de Wit, voorsitter van die Langkloof-boerevereniging. De Wit sê hulle verwys veral na die ramphulp wat ná die vloede in 2007 beloof is.


De Wit sê die Langkloof het die afgelope seisoen ’n gemiddelde seisoen gehad. “Jy kan nie alles wat die afgelope vier jaar – met die vloede en daarna die droogte – verkeerd geloop het, met een gemiddelde seisoen regmaak nie. Die finansiële agterstand is net te groot. Ons het die beloofde hulp van die staat af nodig”.


Damme loop oor

De Wit sê hulle is verheug dat die damme in die distrik die eerste keer in vier jaar weer oorloop.


Met groot verligting vertel hy dat sowat 200 mm reën sedert die Paasnaweek (22 Mei) in die distrik geval het. Die afgelope week het nog 20 mm geval. “Dit beteken wat die droogte betref, is ons die eerste keer in ’n lang tyd uit die moeilikheid.”


’n Goeie oes

De Wit is verder opgewonde oor die vooruitsigte vir ’n goeie vrugte-oes ná die winter. Hy sê na aanleiding van die knopontleding toon die bome hoë vrugbaarheid.


“Die grond is nat en dis koud. Dit is alles ’n resep vir ’n goeie oes,” sê De Wit.


Hy sê hulle verwag ook dat die winter vanjaar nie langer as gewoonlik sal aanhou nie, wat beteken weerstoestande sal gunstig wees wanneer die bome bot, wat ook die oes sal bevoordeel.


8 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.46
+0.5%
Rand - Pond
21.27
+0.3%
Rand - Euro
18.31
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.69
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+1.3%
Goud
1,767.24
-1.7%
Silwer
22.22
-4.1%
Palladium
1,874.00
-1.4%
Platinum
999.50
-2.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,543
+0.5%
Alle aandele
74,693
+0.5%
Hulpbronne 10
74,781
+1.0%
Industriële 25
91,501
-0.1%
Finansiële 15
15,595
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kok will Jou lewe bietjie geur gee
Ek is oop, spontaan, gemaklik, avontuurlustig en altyd n bok vir sports. Ek geniet die lewe en altyd n glimlag. Ek GLO die lewe kort altyd daai sprankel van n goeie humor sin.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot