AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Langlewemelk meer gewild as vars melk

Verbruikers koop al hoe meer langlewemelk en minder vars melk, sê Sampro.

Die daling in die vraag na vars melk was betekenisvol in die 12 maande tot 31 Maart, sê mnr. Alwyn Kraamwinkel, hoof-uitvoerende beampte van die Suid-Afrikaanse Melkverwerkersorganisasie (Sampro).

Volgens die organisasie se jongste kwartaallikse verslag oor belangrike markaanwysers het die kleinhandelverkope van roomkaas ook gedaal, maar net marginaal.

“Die verlaging in die vraag na vars melk is oorskadu deur die verhoging in die vraag na langlewemelk. Die gesamentlike kleinhandelsverkope van die twee soorte verwerkte melk was 1,4% hoër,” sê Kraamwinkel.

Die prys van langlewemelk het in die 24 maande tot Maart minder gestyg as die prys van vars melk, wat volgens Kraamwinkel nie volhoubaar is nie.

Van die kleinhandelverkope van die nege suiwelprodukte wat gemonitor is, het sewe s'n in die betrokke 12 maande gestyg.

Kraamwinkel sê die hoër verkope was egter tot groot mate ten koste van kleinhandelpryse. Die sewe produkte waarvan meer verkoop is, se gemiddelde pryse het met minder as die inflasiekoers gestyg.

Volgens hom toon dit onder hoeveel druk Suid-Afrikaanse verbruikers is.

“Hoër produksie van suiwelprodukte, gegrond op hoër produksie van onverwerkte melk, kan later vanjaar 'n baie uitdagende situasie vir die Suid-Afrikaanse suiwelbedryf skep, want ’n hoër verbruikersvraag word nie in die vooruitsig gestel nie weens verwagte swakker ekonomiese groei.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.63
+1.2%
Rand - Pond
20.23
-0.2%
Rand - Euro
17.61
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.47
+1.3%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,726.04
+1.5%
Silwer
21.05
+1.6%
Palladium
2,321.00
+4.3%
Platinum
934.50
+3.3%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.3%
Alle aandele
66,313
+3.2%
Hulpbronne 10
64,568
+4.5%
Industriële 25
80,073
+3.2%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Boeremeisie wat nie in die stad sal aard nie
Ek is n kind van God, n ekstrovert wat n sagte hart het. Ek hou van dans, vis vang, grond onder my voete en die buitelewe. Ek is op my gelukkigste in my skaapkraal. Ek is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot