AFGRI
BEAN
30 Mrt
-
9774
0,00
CORN
30 Mrt
-
4517
-13,00
SOYA
30 Mrt
-
8230
-13,00
SUNS
30 Mrt
-
8836
17,00
WEAT
30 Mrt
-
6500
20,00
WMAZ
30 Mrt
-
3959
9,00
YMAZ
30 Mrt
-
4020
-7,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Lanzerac aan buitelander verkoop

Een van Suid-Afrika se bekendste wynlandgoedere, Lanzerac, is deur die eienaar, mnr. Christo Wiese, aan ‘n buitelander verkoop.

Een van Suid-Afrika se bekendste wynlandgoedere buite Stellenbosch, Lanzerac, is deur mnr. Christo Wiese aan ‘n buitelander verkoop. Luidens ‘n berig op News24.com wou Wiese, voorsitter van Shoprite Holdings, nie die bedrag van dié transaksie bekend maak nie.

Wiese het die verkoop van die landgoed en die vyfster hotel op die landgoed Woensdag bevestig. Hy het dié landgoed glo verkoop omdat hy sy boederybedrywighede wil afskaal om op die kleinhandel en ander sakebelange te fokus.

Wiese besit ook Lourensford, ‘n spog-wynlandgoed buite Somerset West. “Dit is verkoop as ‘n lopende saak en die nuwe eienaar is gretig om met sake voort te gaan.” Al die werknemers sal hulle poste behou.

Bron: News24.com


8 Maart 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
+0.1%
Rand - Pond
22.34
-0.2%
Rand - Euro
19.61
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.14
-0.3%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Platinum
971.41
+1.2%
Palladium
1,458.37
+0.7%
Goud
1,967.77
+0.2%
Silwer
23.61
+1.2%
Brent-ruolie
78.28
-0.5%
Top-40
71,266
+0.6%
Alle aandele
76,891
+0.5%
Hulpbronne 10
67,563
+1.4%
Industriële 25
103,595
+0.3%
Finansiële 15
15,655
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Mens lewe net eens.....kom ons maak dit tel
Sal die beste tyd van jou lewe wees. Eks n baie fun en outgoing persoon. Hou van challenges en sit nooit stil nie
Wees net jou selfEks
Eks n mense men's hou van gesels lag. Wil dinge deel wat saak maak vir Ander omgee. Ek wil nie net elke keer verander om in te pas nie aanvaar my soos ek is.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot