AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9390
34,00
CORN
30 Sep
-
4810
22,00
SOYA
30 Sep
-
9520
128,00
SUNS
30 Sep
-
10240
35,00
WEAT
30 Sep
-
7115
15,00
WMAZ
30 Sep
-
4926
34,00
YMAZ
30 Sep
-
4839
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

LBK 'kan nie alles vir almal wees nie'

Talle landboubesighede het in die verlede misluk omdat hulle hul fokus verloor het en gepoog het om alles vir almal te wil wees. Die uitdaging waarvoor hulle nou te staan kom, is om die geleenthede van globalisering te benut. Die beteken egter nie net dat buitelandse markte nagejaag moet word nie - daar is ook uitstekende geleenthede binne die plaaslike mark. Die verswakking van die rand het op kort termyn reeds goeie geleenthede in dié opsig na vore gebring.

Só het dr. Johan van Zyl, uitvoerende hoof van Santam, gesê toe hy die kongres in Port Elizabeth geopen het.

Dr. van Zyl het gesê die verdwyning van nasionalisme en die opkoms van verbruikersbewustheid ("consumerism") plaas groot druk op die landbou om die nodige aanpassings te maak. "Van die wêreld se vyf grootste multinasionale maatskappye het net een, General Electric, reeds 20 jaar gelede bestaan. Die feit dat die ander vier die afgelope twee dekades tot stand gekom het, is 'n bewys dat daar net een was wat kon aanpas met die tyd."

Hy het gesê ofskoon veranderinge dikwels met groot pyn gepaardgaan, is dit belangrik dat die Landboubesigheidskamer oor sy rol in die hedendaagse sakegemeenskap sal besin. Dié organisasie sal moet besluit of hy net produsente- of ook verbruikersbelange wil dien. "Onthou, u kan nie alles vir almal wees nie."

Weens die totstandkoming van die vrye mark in Suid-Afrika is die landboubesighede meer mededingend as tien jaar gelede. Danksy twee goeie seisoene en die verswakking van die wisselkoers, is hulle ook beter gerat om nuwe geleenthede te benut.

Dr. van Zyl het beklemtoon dat die LBK ernstig sal moet nadink oor die voordele om nuwe vennote binne sy organisasie te betrek, sodat die saak van landbou meer doelgerig binne 'n groter politieke verband gestel kan word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
-0.8%
Rand - Pond
20.19
-1.2%
Rand - Euro
17.75
-0.8%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.6%
Rand - Jen
0.13
-0.6%
Goud
1,661.55
+0.1%
Silwer
19.02
+1.1%
Palladium
2,162.00
-2.0%
Platinum
864.50
-0.4%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Enkel mamma van n pragtige 4 jaar oue dogtertjie... Nie opsoek na iemand wat net wil games speel nie
Eks n baie eerlike en opregte mens hou nie daarvan as mense oor my loop nie. Ek se wat ek dink en voel draai nie doekies om nie. Eks wel op my plek En het n sagte hart
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot