AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

LBK voortaan los van Agri SA

Die uittrede van mnr. Jack Raath, uitvoerende direkteur van Agri SA, en 'n verandering aan die status van die Landboubesigheidskamer (LBK) was twee belangrike uitvloeisels van Agri SA se afgelope hoofbestuursvergadering.

Mnr. Japie Grobler, voorsitter van Agri SA, en mnr. Chris du Toit, voorsitter van die LBK, het in 'n gesamentlike verklaring in Pretoria aangekondig dat die LBK voortaan as outonome geaffilieerde lid met 'n eie grondwet sal funksioneer, eerder as integrerende kamer van Agri SA.

Hulle sê die algemene raad van Agri SA het die LBK-hoofbestuur se versoek om sy status te verander eenparig goedgekeur. Daar sal binne 'n verenigde landboufront voortgegaan word met samewerking tussen dié twee organisasies.

Mnr. du Toit het gesê die LBK poog met hierdie wysiging om sy verteenwoordiging binne die landbousektor te verbreed om te kan bydra tot 'n mededingender landbousektor.

Die LBK-hoofbestuur se voorstel sal op 'n spesiale kongres van die LBK voorgehou word en die nodige grondwetwysigings sal in Oktober aan Agri SA se kongres voorgelê word.

Mnr. Grobler het ook aangekondig dat mnr. Raath die bestuur meegedeel het dat hy op 1 November vanjaar met pensioen uit die heeltydse diens van Agri SA sal tree.

Hy was sedert 1981 in diens van Agri SA en sedert 1995 uitvoerende direkteur. Mnr. Raath het aangedui dat hy vir gespesialiseerde opdragte tot Agri SA se beskikking sal wees. Mnr. Grobler sê onderhandelings hieroor het begin en die vul van die vakante pos geniet onmiddellike aandag.

Mnr. Raath het gesê ná agt jaar in sy uitvoerende posisie het hy gevoel dit is tyd "om die stok oor te gee en geleentheid tot vernuwing te bied". Hy glo hy het steeds 'n bydrae om te lewer en stel sy dienste beskibaar vir take soos die implimentering van die landbouplan.

2 Augustus 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat jy sien is wat jy kry
Ek maar n stil mens praat nie baie nie is n introvert ek laat my hande die praat werk doen en ek is baie rustige persoon en hou daar van om tyd saam n special person tyd te...
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot