AFGRI
BEAN
31 Jan
-
9813,6
100,60
CORN
31 Jan
-
4700
12,00
SOYA
31 Jan
-
9415
-14,00
SUNS
31 Jan
-
11020
-202,00
WEAT
31 Jan
-
6820
38,00
WMAZ
31 Jan
-
4433
-49,00
YMAZ
31 Jan
-
4556
-49,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
20 Jan
-
170,89
-2,92
Ave Wool - RWS
20 Jan
-
181,89
-7,19
Beeste A2/3
20 Jan
-
58,72
2,37
Beeste AB2/3
20 Jan
-
58,36
3,52
Beeste B2/3
20 Jan
-
56,86
4,26
Beeste C2/3
20 Jan
-
52,54
0,65
Bevrore Hoender
20 Jan
-
31,75
-2,38
Bokkies (onder 30 kg)
20 Jan
-
63,65
-0,77
Bokooie
20 Jan
-
40,24
-2,32
Groot (meer as 40 kg)
20 Jan
-
41,1
-3,43
Hoender (IQF)
20 Jan
-
32,82
0,66
Medium (30-40kg)
20 Jan
-
56,66
1,18
Pork Average
20 Jan
-
37,05
0,71
Poultry Average
20 Jan
-
32,38
-0,99
Skaap A2/3
20 Jan
-
87,14
3,08
Skaap AB2/3
20 Jan
-
80,78
-2,47
Skaap B2/3
20 Jan
-
70,13
0,82
Skaap C2/3
20 Jan
-
65,78
1,26
Speenkalf
20 Jan
-
36,84
0,12
Spekvarke
20 Jan
-
38,49
1,90
Stoorlammers
20 Jan
-
38,71
0,25
Varkwors
20 Jan
-
29,77
0,61
Vars Hoender
20 Jan
-
32,57
-1,26
Vleisvarke
20 Jan
-
36,9
0,60

LBW se aanlyn-winkel doen weer sake

Landbouweekblad se aanlyn-winkel is weer oop! Kom kliek, kuier en skaf van ons topverkoper-boeke en ander kopies aan.

Bestel gerus handboeke oor die landbou. Van ons topverkoper-boeke sluit in Nguni-beeste: Kenmerkende raseienskappe en funksionele doeltreffendheid deur dr. Hans van de Pypekamp en Vra die veearts – wat beesboere moet weet (1) deur dr. Faffa Malan. Malan kan beskryf word as Suid-Afrika se eerste virtuele veearts en hy is ook al deur die Landbouskrywers SA as Landboukundige van die Jaar aangewys. Ook in die reeks is Vra die veearts – wat kleinveeboere moet weet deur dr. Faffa Malan en prof. Gareth Bath.

Ons bekroonde kosredakteur, Arina du Plessis, se gewilde Landbou Boerekos wat hierdie keer op vakansiekos fokus, is ook te koop. Dis propvol heerlike resepte met alles in wat jy hierdie somer wil eet. Vars uit die oond, met die beste gebak uit Landbouweekblad en propvol pragtige kleurfoto's, is nog 'n moet vir jou kombuis.

Nog staatmaker-boeke is Diseases & parasites of sheep and goats in South Africa deur drr. Pamela en Peter Oberem, Ask the experts (1) wat fokus op bydraes deur veeartse wat in Farming SA gepubliseer is, Omgewingspraatjies deur prof. Kobus van der Walt wat omgewingsvraagstukke behandel, Vra die veearts – Die A tot Z van honde en katte vir troeteldiereienaars ('n uiters nuttige gids as jy troeteldiere het), Guide to poultry production, 'n praktiese handleiding oor pluimveeproduksie wat sommer in 'n boer se hempsak pas, en Shotplacement on African Plains Game, met waardevolle insette vir die jagter. 

Daar is ook ander produkte te koop, soos 'n Buffalo Biltong Tjom-messie en 'n Landbouweekblad-pet. Kom kuier in ons aanlyn-winkel en kliek saam.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.46
-0.3%
Rand - Pond
21.49
+0.0%
Rand - Euro
18.87
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.24
+0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Platinum
998.93
-0.2%
Palladium
1,618.09
-1.1%
Goud
1,906.09
-0.9%
Silwer
23.12
-2.1%
Brent-ruolie
84.90
-2.1%
Top-40
73,642
-0.9%
Alle aandele
79,627
-0.9%
Hulpbronne 10
76,364
-2.0%
Industriële 25
102,163
-0.5%
Finansiële 15
16,251
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
One life.... Live it
Gemaklike persoon met beginsels en waardes. Te laat vir voorgee, ek is gelukkig in my eie vel en wat die lewe nog vir my inhou. Ek kan wissel van diep seun na baie sosiaal en is...
Tiek jy dalk my boksies?
Ek is 'n onafhanklike, selfversorgende weduwee, gebless met 'n skerp sin vir humor en 'n kreatiewe streep. Ek is lief vir mense, hou van kuier, die natuur en...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot