AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8950
0,00
CORN
07 Okt
-
4818
0,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4850
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Leefstylplase gewild by Ceres

Al meer kopers van leefstylplase begin grond in die Ceres­-omgewing oorweeg, sê 'n eiendomsagent van die streek.

Benewens Ceres self is van die ander dorpe in die gebied Tulbagh, Wolseley, Op-die­-Berg en Prince Alfred Hamlet. Me. Nelia Retief, Seeff se agent vir die Tulbagh/­Witzenberg­-gebied, sê leefstylplase kos oor die algemeen hier tussen R3 miljoen en R6 miljoen.

Kopers beskou dit as goeie waarde vir geld omdat Kaapstad slegs 135 km, of minder as twee ure se ry, vanaf Ceres is. Pryse vir leefstylplase word nie per hektaar bereken nie, maar op grond van bepaalde eienskappe, sê Retief.

Sy bemark byvoorbeeld 'n 4,2 ha-­leefstylplaas in die omgewing van Prince Alfred Hamlet, naby Ceres, vir R4,7 miljoen, en 'n ander stuk grond van 1 200 ha in die Tankwa­-Karoo, aan die voet van die Swartruggensberge, teen R6 miljoen.

“ 'n Leefstylkoper soek onder meer 'n mooi uitsig en natuurskoon, internettoegang, privaatheid, veiligheid, 'n mooi huis, en 'n rivier en/of berg-grond.”

’n Mooi huis is gewoonlik vir hulle baie belangrik. “Hulle wil nie graag bou en en breek nie.” Toegang tot elektrisiteit is nie so belangrik nie. “Baie van hulle wil juis ‘off the grid’ lewe,” sê Retief.

Die pryse en van die eienskappe van leefstylplase wat sy verlede jaar naby Tulbagh verkoop het, was:

- R4,75 miljoen vir 0,7 ha: naby die dorp,'n mooi huis,

- R3,5 miljoen vir 57 ha: 27 ha bewerkbare grond, verder berggrond en twee werkershuise,

- R3,1 miljoen vir 19 ha: huis met 'n uitsig, en

- R800 000 vir 8 ha: geen huis, maar wel 'n dam.

Die vorige jaar het sy drie leefstylplase in die Wolseley-omgewing verkoop:

- R750 000 vir 7 ha berg-grond naby 'n hoofpad,

- R3,95 miljoen vir 46 ha teen 'n berg met 'n huis, woonstel en skuur, en

- R1,85 miljoen vir 20 ha berg-grond met 'n huis en skuur.

Retief sê die afgelope twee jaar was al haar leefstylkopers stadsjapies wat heeltyds na die plase getrek het.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
+0.1%
Rand - Pond
20.05
+0.2%
Rand - Euro
17.64
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,713.17
+0.0%
Silwer
20.80
+0.7%
Palladium
2,265.00
+0.1%
Platinum
928.00
+0.3%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Wie is
Ek leef vir God en sit als in Sy hande dan val alles self in plek. Het baie om te vertel en n vreeslike interessante storieboek, maar heeltemal te veel om te tik. My swakste...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot