AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Leer hoe om inligting by te hou

Drie kursusse oor die gebruik van die Shepherd-program vir die byhou van kleinveerasse se produksie, word in Februarie by die Grootfontein Landbou-ontwikkelingsinstituut, naby Middelburg in die Oos-Kaap, aangebied.

Dié program is ontwikkel om kleinveerasse se produksie-aantekening te vergemaklik en stoettelers in staat te stel om die beskikbare inligting van hul diere ten beste te benut.

Die kursus sal ook telers help om inligting reg in te samel sodat dit sinvol gebruik kan word. Die program sal aanvanklik net aan diegene wat die kursusse bywoon, beskikbaar gestel word. Die program kos R1 500 + BTW. Kursusgangers bring hul rekenaars saam en die program word tydens die kursus daarop gelaai. Telers se bestaande inligting kan ook oorgelaai word. As heelwat inligting egter verwerk moet word, sal daar ekstra koste daaraan verbonde wees.

Onderwerpe wat hanteer word, sluit in basiese vereistes vir die byhou van inligting, hoe om verslae en dierkaarte te skep en spesifieke inligting te soek, asook die elektroniese oordrag van inligting.

Stoettelers van alle kleinveerasse sal hierby baat vind.

Die kursus word op 11, 12 en 13 Februarie aangebied. Dit begin om 09:00 en eindig om 16:00. Die registrasiefooi is R100 per persoon of R150 per paar en sluit middagete in. Kursusgangers kan kies op watter dag hulle die kursus wil bywoon. Slegs 20 mense sal per dag kan inskryf.

Die kursus word deur dr. Buks Olivier van die Landbounavorsingsraad aangebied.

Belangstellendes kan bespreek by Joan Oosthuizen, tel. 049 842 1113, faks 049 842 4352 of e-pos: joan@ndagadi.agric.za.

Navrae oor die program: Dr. Buks Olivier, tel. 021 809 3353 of 082 8012025, of e-pos: buks@infruit.agric.za.

27 Desember 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons sien
Ek lewe vir die buitelewe en die bos. Ek hou van jag, visvang, herlaai en skiet. My uitkyk op die lewe is om altyd eerlik te wees. Ek geniet intelligente geselskap.
Ek wil weer in liefde glo
Ek is energiek, spontaan, lewenslustig, positiewe uitkyk op die lewe. Hou van buite lewe. Ek is ñ mense mens en is gek oor diere. Ek is saf van geaardheid maar baie ferm in...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot