AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9390
34,00
CORN
30 Sep
-
4810
22,00
SOYA
30 Sep
-
9520
128,00
SUNS
30 Sep
-
10240
35,00
WEAT
30 Sep
-
7115
15,00
WMAZ
30 Sep
-
4926
34,00
YMAZ
30 Sep
-
4839
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Legende in die wolbedryf oorlede

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Fredalette Uys
Foto: Fredalette Uys
’n Legende in die wolbedryf is onlangs in sy slaap oorlede, vermoedelik weens hartversaking.

’n Legende in die wolbedryf, mnr. Jannie Hendriks (83), wat meer as 40 jaar by BKB betrokke was, is onlangs in sy slaap oorlede, vermoedelik weens hartversaking.

Sy seun, Tank, ’n boer en voormalige voorsitter van die Swartwater-boerevereniging, sê sy pa was veral bekend om die wolskole wat hy op verskeie plekke aangebied het. “Hy was altyd gewillig om almal te help en was wyd bekend. Met sy afsterwe het ons meer as duisend boodskappe van medelye gekry. Hy was ook baie lief vir sy Landbouweekblad.

“Hy het skoolgegaan in Dundee en wou graag Glen-landboukollege toe gaan, maar daar was nie geld daarvoor nie. Hy het toe begin om in verskeie provinsies wol te klas. Later het hy by ’n groot boer by Babanango, mnr. Frans Bezuidenhout, gaan werk waar hulle met sowat 30 000 Merino’s en meer as 1 000 Afrikanerbeeste geboer het.

“Bezuidenhout het hom later gehelp om sy eie plaas in die omgewing te koop, maar dit is deur die regering oorgeneem. Hy het toe my oupa se plaas by Dundee gekoop en daar geboer tot hy later die grond verkoop en by BKB begin werk het. Daar het hy die skeerspanne bestuur.”

Hy was egter veral bekend om die wolklaskursusse wat hy op plekke soos Cedara en die Vryheid-landbouskool, asook by dorpe soos Zastron en Christiana aangebied het.

“Selfs in die tyd dat hy by BKB gewerk het, het hy deeltyds geboer en in ’n stadium het hy meer as duisend Dorper-ooie en 700 koeie gehad.” Hy het sy laaste jare as afgetredene op Utrecht deurgebring, waar hy steeds ’n stukkie grond langs die Bloedriviermonument gehuur en beeste en skape aangehou het. Hy word oorleef deur sy vrou, Johanna, en drie seuns, Tank, Sampie en Wesley.

Tank en Sampie was bekend as provinsiale rugbyspelers vir die Luiperds in Potchefstroom. Tank het in 10 toetse vir Rusland gespeel.

Mnr. Jannie Hendriks en sy vrou, Johanna. Foto: Verskaf

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
-0.8%
Rand - Pond
20.18
-1.2%
Rand - Euro
17.73
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.57
+0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,662.33
+0.1%
Silwer
19.03
+1.1%
Palladium
2,167.00
-1.8%
Platinum
864.26
-0.4%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot