AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9234
80,00
CORN
07 Okt
-
4820
2,00
SOYA
07 Okt
-
9540
10,00
SUNS
07 Okt
-
10520
40,00
WEAT
07 Okt
-
7204
-6,00
WMAZ
07 Okt
-
5059
20,00
YMAZ
07 Okt
-
4846,2
-3,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Leierboere sal swart boere help

Die land se grootste boere het onderneem om nuwe swart boere te help en vennootskappe te versterk om ongelykhede uit te wis.

Jacob Rooi berig in Volksblad dat die groep, wat hulself Leidende Boere noem, erken het programme is nodig om nuwe boere te help ontwikkel. “Ons wil graag vennootskappe versterk om werk te skep, armoede te verlig en ongelykhede uit te wis.”

Hulle het belowe om arbeidstoestande op plase te verbeter en teen menseregteskendings te veg. Die boere kritiseer egter die 50%-plan om die helfte van landbougrond aan werkers oor te dra, skryf Rooi.

Volgens mnr. Charles Rossouw, sitrusboer van Grobersdal, het talle boere al met suksesvolle projekte begin om nuwelingboere te help.“Ons stel voor dat boere aangemoedig word met belonings. “As daar werkbare planne is, sal dit ander boere beïnvloed en motiveer om deel te neem.”

Mnr. Theo de Jager, adjunkpresident van AgriSA, het gesê die boere ondersteun die Nasionale Ontwikkelingsplan (NOP). “Gee ’n boer ’n goeie plan en hulle sal daarmee hardloop.”

Mnr. Senzeni Zokwana, minister van landbou, bosbou en visserye, meen landbouers wat nuweling-boere mentor, bou ’n broederskap op met sy buurman. “Ons gaan ook nie plase afvat nie,” het Zokwana gesê.

Mnr. Gwede Mantashe, die ANC se sekretaris-generaal, het gewys op die talle swart landbouers wat oor dekades heen van die grond vervreemd geraak het. “Baie was so lank daarvan verwyder, dat hulle hul vaardighede en verhouding met die grond verloor het.”

Mantashe het herinner Zimbabwe was die broodmandjie van Afrika. “Vandag is dit ’n ramp. Die ANC sal nie dieselfde met plase doen nie, want dit was rampspoedig.”

Bron: Volksblad.

Die land se grootste boere het gister met die ANC in Illovo, Johannesburg, vergader. (Klik net op foto om te vergroot.) Foto: Jacob Rooi

Volksbladfoto

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.00
+0.0%
Rand - Pond
20.19
-0.5%
Rand - Euro
17.64
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,711.85
-0.1%
Silwer
20.74
+0.4%
Palladium
2,273.00
+0.5%
Platinum
931.00
+0.6%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,307
-0.2%
Alle aandele
65,683
-0.2%
Hulpbronne 10
63,547
+0.4%
Industriële 25
79,566
-0.6%
Finansiële 15
14,011
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Die lewe is kort. Kom ons geniet dit saam.
Ek is positief, hou van likewise mense. Is mal oor close wees. Love dit om enige iets te doen saam my geliefdes. Is maklik aanpasbaar. Het nie moodswings en issues.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot