AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9024
-68,00
CORN
04 Okt
-
4800,4
-85,60
SOYA
04 Okt
-
9280
-85,00
SUNS
04 Okt
-
10230
50,00
WEAT
04 Okt
-
7127
-15,00
WMAZ
04 Okt
-
4895,60
-88,40
YMAZ
04 Okt
-
4850
-80,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Leierskap pootjie departement - Abram

Kundige leierskap wat by die Departement van Landbou ontbreek laat sy stelsels uitmekaar val, aldus 'n ANC-LP.

Abram het openhartig met Landbouweekblad gepraat oor wat hy dink die kern van die probleem in die departement is. Hy tree aan die einde van die huidige termyn af en skryf aan ’n boek oor sy ervaringe as ’n politikus.

Hy sê die meeste van die probleme wat die land met kwessies ondervind, soos die verval van navorsingsvermoë en die verlies van sy status as vry van bek-en-klouseer, is omdat “alles net begin verander is ter wille van verandering”.

Die vervaardiging van entstof deur die Landbounavorsingsraad is byvoorbeeld in 2005 beëindig weens tegniese probleme en ’n onvoldoende infrastruktuur.

Die Tesourie het in 2010 altesame R220 miljoen aan die Landbounavorsingsraad (LNR) se program vir oorgrens-dieresiektes bewillig om ’n nuwe entstoffabriek op te rig. Die fabriek sal waarskynlik weer later vanjaar entstowwe vir bek-en-klouseer begin vervaardig.

Verander ter wille van verandering
Abram het gesê in die verlede as dinge in ander Afrika-lande verkeerd gegaan het met veesiektes, is die monsters hierheen gestuur. “Ons het die kundigheid gehad. Ons het alles begin verander ter wille van verandering, nie omdat verandering genoodsaak was nie. Jy hou mos die kundigheid wat jy het en bou nuwe kundigheid op deur daardie mense te gebruik.”

By die Parlement se portefeuljekomitee vir landbou, bosbou en visserye was ook groot leemtes. “Ons het nie in die laaste vyf jaar behoorlike oorsig oor die landbou uitgeoefen nie. En wanneer jy die waarheid praat, word jy uitgekryt dat jy opposisie-toesprake maak.”

Die laaste debat oor landbou waarin hy toegelaat was om aan deel te neem was in 2011.

Abram het al uitgewys dat een van die hoofprobleme is dat die departement nie ’n stabiele leierskap het nie. “Mense is teen die norm aangestel. Mense word in die ministerie ingebring en dan is hulle die beste. 'n Kort rukkie daarna hoor jy daardie persoon is toevallig geskors. Die Parlement se werk is om antwoorde te vra oor wat gebeur het, maar daar is nooit antwoorde daarvoor gekry nie. Hier is erge leierskapprobleme. As jy nie kundige leierskap op elke vlak het nie, sal jou stelsel uitmekaar val,” sê Abram.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.77
+0.4%
Rand - Pond
20.20
+0.0%
Rand - Euro
17.54
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.8%
Rand - Jen
0.12
+0.4%
Goud
1,708.76
+0.5%
Silwer
20.86
+0.7%
Palladium
2,267.95
+2.0%
Platinum
912.00
+0.8%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,174
+2.3%
Alle aandele
65,671
+2.3%
Hulpbronne 10
63,439
+2.9%
Industriële 25
79,256
+2.2%
Finansiële 15
14,032
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek....
Eks n kind van God. Eerlik, opreg en vriendelik. Het 2 kinders wat alles beteken vir my. Hou van motorsport, kamp en buitelug. Waardes en lojaliteit baie belangrik asook...
Hierdie suikerbosie Wil saam jou Onder sterre en maanlig wees
My hart is opreg en ook net opsoek Na my Boer my baby Ek het waardes en my grootste trots is dat God my God is s
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot