AFGRI
BEAN
22 Mrt
-
9997,6
-0,40
CORN
22 Mrt
-
4152
-62,00
SOYA
22 Mrt
-
8460,2
-51,80
SUNS
22 Mrt
-
9126
-629,00
WEAT
22 Mrt
-
6490
-120,00
WMAZ
22 Mrt
-
3855,40
-94,60
YMAZ
22 Mrt
-
4078,8
-80,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Lewenslange tronkstraf vir plaasmoorde

Vir twee plaasmoorde is ‘n 27 jarige man lewenslange tronkstraf opgelê nadat hy skuldig bevind is aan die moord op ‘n boer en sy vrou.

Vir twee plaasmoorde is ‘n 27 jarige man lewenslange tronkstraf opgelê nadat hy skuldig bevind is aan die moord op ‘n boer en sy vrou van die plaas Wiltevrede in die Vierfontein-distrik in die Vrystaat.


Luidens ‘n verklaring is die 54 jarige mnr. Hendrik Visagie en sy 56 jarige vrou, Sophia, op 15 Desember 2009 vermoor. Visagie was ook ‘n mynwerker in die omgewing.

‘n Man, Martin Berkouk, het op 14 en 15 Desember 2009 by sy vriendin op dié plaas tuisgegaan. Hy is die oggend van die 15de Desember deur ‘n petroljoggie van Potchefstroom by die Polisie aangegee. Volgens die joggie het Berkouk met die Visagies se voertuig gery en was sy klere vol bloed, terwyl die voertuig se kattebak ook vol bloed was.

Liggame in die veld gevind

Berkouk is naby Fochville aangekeer waar die voertuig, juweliersware en die identiteitsdokumente van die Visagies in sy besit gevind is.

Mnr. Visagie se liggaam is in ‘n veld naby Orkney gevind, terwyl sy vrou se liggaam sowat 15 km buite Klerksdorp op die N12 gevind is.

Berkouk is Woensdag, 15 September, lewenslange tronkstraf opgelê. Hy is ‘n verdere 15 jaar tronkstraf opgelê vir huisroof en vier maande tronkstraf vir die onwettige besit van ammunisie.

Die Polisie het sy dank uitgespreek vir die hulp van die gemeenskap met die opspoor van die liggame en die vervolging van Berkouk.


15 September 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.43
+0.5%
Rand - Pond
22.61
+0.2%
Rand - Euro
19.89
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.31
+0.4%
Rand - Jen
0.14
+0.8%
Platinum
986.63
+1.5%
Palladium
1,404.92
-0.1%
Goud
1,938.59
-0.1%
Silwer
22.30
-0.4%
Brent-ruolie
75.32
+2.0%
Top-40
69,532
+1.1%
Alle aandele
75,010
+1.0%
Hulpbronne 10
65,189
-0.7%
Industriële 25
101,357
+1.5%
Finansiële 15
15,369
+2.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek weet wat ek uit die lewe wil he
Om my te leer ken vat soms langer omdat ek n redelike groot introvert is. Ek is n stil mens, maar saam met die regte persoon kan ek ure lank n intelligente gesprek voer. Ek is...
Kom ons vat 'n Kans
Ek is 'n vriendelike, eerlike en reguit mens. Hou nie van leuns en dinge wegsteek nie. Wat jy sien is wat jy kry. Treat me the way you want to be treated, . better Be Real!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot