AFGRI
BEAN
29 Mrt
-
9714
0,00
CORN
29 Mrt
-
4671
0,00
SOYA
29 Mrt
-
8192
0,00
SUNS
29 Mrt
-
8660
0,00
WEAT
29 Mrt
-
6654
0,00
WMAZ
29 Mrt
-
3990
0,00
YMAZ
29 Mrt
-
4053
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Lewenslange vonnis vir plaasmoordenaar verwelkom

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Marieke Snyman
Ter illustrasie. Foto: Marieke Snyman
Die moordenaar van ’n Oos-Kaapse boer is verlede week in die hooggeregshof in Makhanda lewenslange tronkstraf opgelê.

Mnr. John Viedge (79), beesboer van Nqanqarhu, is in Mei 2021 in sy huis op die plaas Highlands vermoor.

“Ons verwelkom die vonnis en hoop dit dien as ’n afskrikmiddel vir toekomstige plaasaanvallers wat sulke misdrywe wil pleeg,” sê mnr. Coert Jordaan, Agri Oos-Kaap se voorsitter van landelike veiligheid. “Ons hoop dit stuur ’n ernstige boodskap na misdadigers dat howe dié tipe misdrywe in ’n ernstig lig beskou.”

Mnr. Jason Kümm, bestuurder vir landelike veiligheid by Agri Oos-Kaap, sê daar moet erken word dat ’n lewe verloor is en dat geen vonnis Viedge ooit sal terugbring nie.

“Ons hoofprioriteit moet wees om verdere barbaarse voorvalle soos dié te voorkom. Daarby gesê, Agri Oos-Kaap is tevrede met die vonnis wat opgelê is.

“Ons wil ook die polisie en die vervolgingsgesag loof vir die manier waarop hulle die saak hanteer het, wat gelei het tot ’n maksimum vonnisoplegging vir die beskuldigde.”

Die Suid-Afrikaanse Polisiediens het die vonnis verwelkom en skryf dit toe aan die goeie ondersoek deur  adj.off. Julius Mani.

Mandlakazi is ook 15 jaar vir roof en 8 jaar vir huisbraak opgelê. Volgens kapt. Ursula Roelofse, polisiewoordvoerder, soek die polisie nog na die tweede verdagte in die saak. 

Die polisie is op 30 Mei 2021 om ongeveer 04:30 in kennis gestel van die plaasaanval. Met hul aankoms is Viedge met ’n noodlottige skietwond aangetref. 

Sy vrou het tydens die aanval onder die bed weggekruip. 

Volgens die polisie het twee aanvallers toegang tot die huis verkry deur die veiligheidshek in die heining om die eiendom te knip waarna hulle ’n skuifdeur gebreek het om die huis binne te gaan. 

Verskeie skote is op die egpaar afgevuur en Viedge is noodlottig gewond. Die verdagtes het egter met leë hande gevlug nadat hulle klaarblyklik gesteur is. 

Een van die verdagtes is dieselfde dag nog deur Mani en adj.off. Mnqginya en hul spanne in hegtenis geneem, waarna die ondersoek aan Mani oorhandig is.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.18
-0.1%
Rand - Pond
22.39
+0.1%
Rand - Euro
19.70
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.16
+0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.6%
Platinum
958.24
-1.0%
Palladium
1,417.42
+0.8%
Goud
1,964.97
-0.4%
Silwer
23.16
-0.7%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,445
0.0%
Alle aandele
76,047
0.0%
Hulpbronne 10
66,460
0.0%
Industriële 25
102,327
0.0%
Finansiële 15
15,628
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons kyk!!
Kom ons kyk wat die toekoms en moontlikhede inhou - tyd, geluk, vrede, liefde is kosbaar en net geleen aan ons!!
Opreg en eerlik
Eks plat op die aarde, daars baie waarvan ek hou om te doen behalwe enige iets wat met hoogte te doen het, so letterlik plat op die aarde.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot