AFGRI
BEAN
30 Mrt
-
9821,2
47,20
CORN
30 Mrt
-
4514,6
-15,40
SOYA
30 Mrt
-
8200
-43,00
SUNS
30 Mrt
-
8760
0,00
WEAT
30 Mrt
-
6676
-3,00
WMAZ
30 Mrt
-
3841
-10,00
YMAZ
30 Mrt
-
4055
-11,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Lewer kommentaar op groenskrif

Mense kan tot 29 November kommentaar op die groenskrif op grondhervorming lewer.

Mense kan tot 29 November kommentaar op die groenskrif op grondhervorming lewer.

‘n Kennisgewing oor die groenskrif is vir ‘n tweede keer in die Staatskoerant gepubliseer nadat dit reeds 16 September daarin verskyn het.

Met die groenskrif poog die Regering om ‘n nuwe beleidsrigting vir grondhervorming in die land te bied en stel ook drie strukture voor om hierdie beleidsvoorstelle in te stel.

Die Regering se viervlakstelsel oor grondbesit dui aan dat staats- en openbare grond slegs onder huurbesit moet wees; daar ’n beperking op die besit van private grond moet wees; buitelandse eienaarskap van grond verbind moet wees aan sekere vereistes en voorwaardes; en kommunale grondbesit met sekere institusionele gebruiksregte. Die strukture wat hy wil instel is ‘n kommissie vir die bestuur van grond (LMC), ‘n grondwaardeerder-generaal en ‘n bestuursraad vir grondregte (LRMB).

Gehoop dit kan deurglip?

Me. Annette Steyn, DA-LP, sê dit is vreemd dat die dokument wéér gepubliseer is. “Het hulle dalk gehoop dit kan deurglip sonder dat mense sien dat daar nou ‘n datum vir die lewering van kommentaar is.


“Ek sal dophou of hulle moeite gaan doen om te adverteer dat kommentaar nou gelewer kan word.”


Die nasionale verwysingsgroep wat moet raadgee oor die groenskrif het reeds vergader. Mnr. Gugile Nkwinti, Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, het die groep op die been gebring.

Steyn wonder of hierdie nie ‘n stap is om mense te kry om in hierdie vergaderings kommentaar te lewer en nie by die openbare vergaderings nie. Sy meen die afsnydatum om kommentaar te lewer moet tot einde Februarie 2012 verleng word, veral omdat die kwessie oor kommunale grondbesit baie tyd sal neem.

“Die kommunale kwessie is in die groenskrif en mense moet nou al tyd kry om dit te bespreek,” sê Steyn.

Kommentaar op die dokument kan aan die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming se provinsiale kantore gestuur word.

7 Oktober 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.07
+0.2%
Rand - Pond
22.34
-0.2%
Rand - Euro
19.63
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.12
-0.2%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Platinum
967.60
-0.1%
Palladium
1,433.34
-1.1%
Goud
1,966.16
+0.1%
Silwer
23.60
+1.1%
Brent-ruolie
78.28
-0.5%
Top-40
71,407
+0.8%
Alle aandele
77,033
+0.7%
Hulpbronne 10
67,768
+1.7%
Industriële 25
103,774
+0.5%
Finansiële 15
15,680
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Mens lewe net eens.....kom ons maak dit tel
Sal die beste tyd van jou lewe wees. Eks n baie fun en outgoing persoon. Hou van challenges en sit nooit stil nie
Liefte is n wenner!
Hou van nuwe plekke sien dinge saam doen, saam lag en net memories maak ek wil settle en is ernstig daaroor.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot