AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Lewerslak raak probleem by beeste

Ontledings toon dat lewerslak in sekere distikte van Noordwes by 75% van kuddes voorkom en dat tot 80% van die diere in die kuddes daarmee besmet is.

Ontledings die afgelope twee jaar in die omgewing van Vryburg, Ottosdal en Potchefstroom het getoon dat lewerslak by 75% van kuddes voorkom en dat tot 80% van die diere in die kuddes daarmee besmet is.

Dr. Martin Ferreira, ’n spesialisveearts in kuddegesondheid, het op die kongres van Noordwes se Rooivleisprodusente-organisasie (NWRPO) naby Hartbeesfontein gesê die verspreiding is lankal nie meer beperk tot “tradisionele” lewerslakgebiede nie. Hy sê gewone lewerslak het tradisioneel meer in die koeler, vogtiger oostelike deel van die land voorgekom.

Die reuselewerslak het gewoonlik weer in die warmer, droër westelike deel voorgekom.

Oral in die land
Dié spesies kom nou oral in die land voor en soms in dieselfde dier. Hy sê dit is meer wydverspreid as wat algemeen aanvaar is. “Ons moet ook aanvaar dat ons dit nooit sal kan uitroei nie. Ons sal net moet leer om ditte beheer.”

Volgens Ferreira sluit beheermaatreëls in die afkamping van stilstaande, oop water (soos vleie), die herstel van lekkende krippe, die bestryding van tussengashere (soos varswaterslakke), goeie biosekuriteit as nuwe diere die gebied ingebring word en geskikte chemiese bestryding.

Die besmetting lei veral tot lewerskade. Simptome sluit in vermaering, ’n kwakkeel (hangkeel), agteruitgang in kondisie, ’n kroes haarkleed, swak reproduksie, swak groei en gebrekkige immuniteit.

Die maklikste bestryding is ook nie noodwendig die doeltreffendste nie. Opgietmiddels is minder doeltreffend as inenting en inenting dalk minder doeltreffend as bekdosering.

28 Mei 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.75
-0.7%
Rand - Pond
20.14
+0.4%
Rand - Euro
17.57
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,718.05
-0.5%
Silwer
20.71
-1.7%
Palladium
2,258.14
-2.8%
Platinum
925.50
-0.9%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
n Man opsoek na n maatjie
Ek is n Christen en soek n Christen maatjie. Ek leef eenvoudig, is baie lojaal en hou van vrede in my lewe. Ek is n introvert maar kan sosiaal wees as ek moet. Ek verkies...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot