AFGRI
BEAN
05 Okt
-
8977
-39,00
CORN
05 Okt
-
4900
20,00
SOYA
05 Okt
-
9240
-25,00
SUNS
05 Okt
-
10195
-15,00
WEAT
05 Okt
-
7205
36,00
WMAZ
05 Okt
-
4925
33,00
YMAZ
05 Okt
-
4865
9,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Limousin staan sterk by Royal

Die Devlan Limousin-stoet teen die Vaaldam se Devlan Depth is vir die tweede jaar in ’n ry as die opperste vroulike vleisbees by die Royal-skou bekroon.

Tussen die 264 diere van 34 telers wat vanjaar by die Royal-skou opgedaag het, was daar nie ’n vroulike dier wat die kroon as opperstekampioen vroulike dier van Devlan Depth DK 06-123, ’n tienjarige Limousin-koei, as die op die skou, so kop kon afhaal nie.

Volgens mnr. John Devonport en sy vrou, Tracey, wat hierdie koei 10 jaar gelede in hul Devlan Limousin-stoet geteel het, is Devlan Depth se kompetisietyd dalk nou verby. “Sy is ’n wonderlike koei en van haar nageslag gaan 10 teen een ook nog opslae maak. Sy het egter haar kant gebring en verdien ’n blaaskans,” het Tracey gesê. Devlan Depth 06-123 het ook by talle ander skoue, onder meer die onlangse Vryburg- en Bloemfontein-skoue, groot toekennings gewen.

Tien beesrasse het vanjaar hul diere ingeskryf by die Royal-skou en die opperste manlike dier op die skou was Cappuccino Zorro van die Cappuccino Pingauer-stoet van die Bertie van Zyl Edms. Bpk.-onderneming.

Daar was vanjaar 216 diere by die Royal-skou se kommersiële diere-skou en 85 diere by die jeugskou ingeskryf. Volgens mnr. Marin Seyfert, wat volgende jaar sy 50ste jaar as beesbeoordelaar sla herdenk, is dit ’n baie goeie opkoms.

“Die getalle is laer, maar as in ag geneem word dat skoue al duurder raak en dat ons boonop uit een van die moeilikste jare in die geskiedenis kom, is die aantal diere wat weer vanjaar by die Royal-skou ten toon gestel is, eintlik baie goed.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.72
-0.5%
Rand - Pond
20.23
-0.0%
Rand - Euro
17.63
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.50
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,715.42
-0.6%
Silwer
20.73
-1.6%
Palladium
2,307.49
-0.7%
Platinum
926.50
-0.8%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,503
-0.6%
Alle aandele
65,947
-0.6%
Hulpbronne 10
63,740
-1.3%
Industriële 25
79,838
-0.3%
Finansiële 15
14,060
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot