AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9234
80,00
CORN
07 Okt
-
4820
2,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10480
54,00
WEAT
07 Okt
-
7206
-4,00
WMAZ
07 Okt
-
4988,2
23,20
YMAZ
07 Okt
-
4851
1,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Limpopo-boere se voorbeeld gevolg

Vrugteboere in Mpumalanga het aangedui dat hulle dieselfde roete as boere in Limpopo wil volg na lone opgeskuif is.

Gemoedere in die landboubedryf het al effens bedaar ná die skok van ’n verhoging van 52% in die minimumloon wat Maandag (4 Februarie 2013) aangekondig is.

Mnr. Hennie Laas, hoof uitvoerende beampte van Mpumalanga Landbou, sê boere in dié provinsie is al rustiger, “hoewel ekonomiese werklikhede uiteindelik gaan seëvier. Boere sal vir werkers moet sê dít is hoeveel ek aan arbeid kan bekostig en dit is hoekom hulle afgedank word.”
 
Volgens Laas het vrugteboere in dié provinsie aangedui dat hulle dieselfde roete as boere in Limpopo wil volg. Dr. Theo de Jager, ondervoorsitter van Agri SA, het aan Landbou.com gesê dat boere van George’s Valley en Magoebaskloof Maandagaand vergader het en dat die eerste 730 afleggings kennisgewings afgelewer is.
 
Die boere wil egter die produktiewe werkers wat hulle verloor, help om sake-ondernemings op die been te bring. Sulke werkers kan byvoorbeeld optree as kontrakteurs met oesspanne wat boere kan huur. Laas sê die boere in Mpumalanga beskryf hul oplossing as iets soortgelyk, soos die reeds bestaande skaapskeerspanne.
 
Leiding
Laas sê boere wag op leiding van organisasies, soos Agri SA, voordat hulle finale besluite neem oor moontlike afleggings. “Van hulle is gereed om met die proses te begin, hulle wag net vir finale reëlings.”
 
’n Boer met ’n gemengde boerdery het aan Laas vertel dat dié verhoging sy jaarlikse arbeidsrekening met R600 000 verhoog. Dít is meer as ’n half miljoen rand waarvoor dié boer nie kon begroot nie. Hy oorweeg tans of hy van die 51 werkers op sy plaas moet aflê. “Produksiepryse het nie met 52% gestyg nie. Inteendeel, in die veebedryf is pryse af. Waar moet die ekstra geld vandaan kom?”
 
Die suikerboere in die provinsie het reeds aan Laas aangedui dat hulle van plan is om hul boerderye te meganiseer. “Ek kry die werkers baie jammer, want dit is hulle wat die slagoffers is.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
+0.1%
Rand - Pond
20.16
-0.3%
Rand - Euro
17.63
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,711.78
-0.1%
Silwer
20.76
+0.5%
Palladium
2,273.53
+0.5%
Platinum
932.87
+0.8%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,282
-0.2%
Alle aandele
65,655
-0.3%
Hulpbronne 10
63,572
+0.5%
Industriële 25
79,493
-0.7%
Finansiële 15
14,000
+0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Net een lewe doen dit volheid
Ek soek na Liefde en harmonie, Ek is mal oor reís Lief vir golf speel en gym Om met vriende en Familie sosiaal te wees
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot