AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Limpopo tot rampgebied verklaar?

Limpopo wil die Waterberg tot rampgebied laat verklaar, maar geen ander provinsie het nog dié voorbeeld gevolg nie.

Swaar reënval die afgelope tyd in Limpopo, die Noordwes, Mpumalanga, Gauteng en Kwazulu-Natal het nie net paaie, huise en brûe beskadig nie, maar het ook waterpompe, pype en ander waterinfrastruktuur beskadig. 

Munisipaliteite of provinsies wat ‘n gebied tot rampgebied laat verklaar, kom in aanmerking vir nasionale finansiële ondersteuning. Limpopo wil die Waterberg munisipale gebied tot rampgebied laat verklaar, maar geen ander provinsie het nog dié voorbeeld gevolg nie.

Mnr. Andries Nel, adjunkminister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, het gesê daar was 32 lewensverliese, wat insluit 25 verdrinkings, ses mense is deur weerlig doodgeslaan en een persoon is dood toe ‘n muur weens die swaar weer omgeval het.

Deur rampe geraak
Die munisipaliteite wat die meeste deur die rampe geraak word, is die Madibeng-munisipaliteit in Noordwes, Lephalale in Limpopo en die Nkomazi-munisipaliteit in Mpumalanga.

Sowat 3 000 mense is in die Lephalale-munisipale gebied ontwortel weens die hoë watervlakke, het Nel gesê. Die watervlakke het heelwat in die res van die provinsies gedaal en gemeenskappe kon terug na hulle huise gaan.

Hoewel geen swaar reënval in die Vrystaat voorgekom het wat tot vloede gelei het nie, monitor die provinsie tans die moontlikheid weens die styging in riviervlakke wat tot moontlike vloede kan lei. Dié styging is weens die opening van sluise in die Oranje-Vaalrivierstelsel.

Ramphulp vir boere is laat
Die Parlement se portefeuljekomitee vir landbou, bosbou en visserye het al voorheen sy kommer uitgespreek omdat ramphulp veral boere te laat bereik.

Dit blyk dat fiskale beleid en die proses om ’n gebied tot rampgebied te verklaar, keer dat ramphulpgeld betyds aan boere oorhandig word wanneer hulle deur natuurrampe getref word.

Mnr. Ken Terry, hoof van die na­sionale rampbestuursentrum, het gesê die weerdiens het aangedui dat die land nou in sy normale reënvalpatroon inbeweeg, maar dat alle ramphulpdienste steeds op die uitkyk vir moontlike gevare sal bly.

Die huidige begroting vir munisipaliteite en provinsies om onmiddellik hulp gedurende rampe te verleen, is R540 miljoen. Hiervan is tans R200 miljoen nog beskikbaar, het Terry gesê.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Dont do today what u can do tomorrow
Stap die myl Aandagafleibaar Wil nog leer kitesurf Mal oor golf en seil Gee mekaar spasie Friend for life Never doublecross
Die lewe is kort. Kom ons geniet dit saam.
Ek is positief, hou van likewise mense. Is mal oor close wees. Love dit om enige iets te doen saam my geliefdes. Is maklik aanpasbaar. Het nie moodswings en issues.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot