AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Limpopo vra ramphulp ná swaar reën

Nadat swaar reën groot verwoesting in Limpopo gesaai het, het Agri Limpopo aansoek gedoen om ramphulp.

“Miljoene rande se skade is in Limpopo aangerig, veral in die wyer Pontdrift-omgewing. Baie boere weet tans nog nie hoeveel skade hulle het nie, want hulle krap tans nog modder van werktuie af en wag vir die water om te sak.”

So vertel mnr. Dries Enslin, hoof-uitvoerende beampte van Agri Limpopo, nadat tot 720mm se reën op plekke in die provinsie gemeet is. Van die TLU SA Noord se lede het dié reuse-metings in die Levubu-distrik aangeteken.

’n Aanbeveling is intussen deur mnr. Clive Motsepe, LUR vir samewerkende regering in die provinsie, gemaak dat die Vhembe-distrik tot ’n rampgebied verklaar moet word. Luidens ’n berig op Nuus24.com het mnr. Matodzi Ralushi, woordvoerder vir die distriksmunisipaliteit, gesê: "Die proses om die gebied amptelik tot 'n rampgebied te verklaar kan binnekort gedoen word."

Gesels binnekort oor ramphulp

Enslin sê goeie kommunikasie bestaan tussen dié organisasie en die provinsiale departement van landbou. Hy verwag om volgende week met hulle te vergader oor die ramphulpaansoek.

“Wat betref die sitrus in Limpopo, is daar nie gevare van swartvlek nie. Die voorseisoense bespuitings was baie effektief. Die reen was ook oor n relatief kort tydperk en is daar genoeg sonskyn om die ontstaan van peste en plae te verhoed. Ons verwag nie skade aan die sitrusoeste nie omrede die vloed etlike ure geduur het.” Enslin sê so vinnig as wat dié water gestyg het, so vinnig het dit weer gedaal.

Enslin sê hy het Dinsdag, 22 Januarie 2013, oor die gebied gevlieg en baie landerye, boorde en boerderye staan nog onder water. Hy sê dit sal nog weke neem voordat die skade op plase bepaal kan word. (Sien fotogalery.)

“Spesifiek by Pontdrif en Weipe is groot skade aangerig aan landerye waar die bo-grond weggespoel het. Jong katoen- en tamatie-aanplantings het of verspoel of het ’n dik laag slik op.

Struktureel is ook groot skade aangerig met paaie en brûe wat weggespoel is. Waterpompe, sandfilters, kragdrade en omheinings was in die water se pad, en verskeie landerye se bo-grond het weggespoel. “In baie store staan trekkers en ander werktuie wat onder water was en waarvan die enjins beskadig is. Verskeie boere se huise was ook onder water,” vertel Enslin. Verskeie besproeiingsdamme se walle het ook ingegee en moet herstel word.

Bron: Nuus24.com

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.68
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot