AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Lindeque is Baas van die Jaar

Mnr. Kobus Lindeque, area-direkteur vir Monsanto Afrika, is as 2012 se topbaas aangewys in die Baas van die jaar-kompetisie.

Hy het gister by Monte Casino in Johannesburg die eerbewys as die Baas van die Jaar ontvang.

‘‘Ek moet erken, dit voel baie lekker om só ’n toekenning te ontvang,’’ sê Lindeque. ‘‘Om as dié Baas van die Jaar in die hele Suid-Afrika aangewys te word, is ’n ongelooflike eer. Ek is baie trots daarop. Ek werk hard daaraan om ’n goeie leier te wees. Dit beteken baie dat my werksmense my benoem het, want dit is eintlik my eie organisasie wat dié eer moontlik gemaak het.’’

Lindeque meen dat dié eer ook ’n pluimpie in Monsanto se hoed is. ‘‘Die maatskappy is op leiersontwikkeling ingestel en ek dink dat dié tipe eerbewys ’n erkenning is dat die huidige programme besig is om te werk.’’

Eienskappe van 'n goeie leier
Hy sê dat ’n goeie leier een is wat aan sy of haar vermoë om jong leiers te identifiseer en te ontwikkel, gekenmerk word. ‘‘Ek dink nie daar word genoeg gedoen om nuwe leiers te identifiseer en in die regte rigting te stuur, sodat hulle hul passie kan uitleef nie.’’

Lindeque glo dat leiers só ontwikkel moet word dat hulle geleenthede in Afrika kan raaksien en ontgin.

Dit is die 23ste jaar wat dié kompetisie plaasvind. Werknemers uit alle besigheidsektore kan hul hoof vir dié eer benoem.

Dit is maar die tweede keer dat iemand uit die landbouwaardeketting dié gesogte toekenning ontvang. In 2008 het mnr. Kgosientso Ramokgopa, destyds die uitvoerende hoof van die Johannesburgse varsproduktemark die eerbewys ontvang.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.63
+1.2%
Rand - Pond
20.23
-0.2%
Rand - Euro
17.61
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.47
+1.3%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,726.04
+1.5%
Silwer
21.05
+1.6%
Palladium
2,321.00
+4.3%
Platinum
934.50
+3.3%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.3%
Alle aandele
66,313
+3.2%
Hulpbronne 10
64,568
+4.5%
Industriële 25
80,073
+3.2%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Verhouding moet op vertroue en eerlikheid gebou word, volkome ramantiek die beloning.
Leer my ken as nederig en 'n maklike persoon met christelike waardes sonder aanstelligheid wat vrede en liefde koester. Ek hou van kampeer met die karavaan en in die natuur...
Believe in yourself..not everyone is the same.
Vriendlike. spontaan en liefde vol. kan met enige persoon oor die weg kom. vis vang. braai. kamp. kos maak en bak. geniet bomfire. hou van dans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot