AFGRI
BEAN
25 Nov
-
9000
0,00
CORN
25 Nov
-
4468
0,00
SOYA
25 Nov
-
10240
0,00
SUNS
25 Nov
-
11275
0,00
WEAT
25 Nov
-
6695
0,00
WMAZ
25 Nov
-
5274
0,00
YMAZ
25 Nov
-
5018
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
11 Nov
-
157,79
-1,69
Ave Wool - RWS
11 Nov
-
166,91
2,42
Beeste A2/3
11 Nov
-
60,08
-0,01
Beeste AB2/3
11 Nov
-
56,81
0,56
Beeste B2/3
11 Nov
-
52,15
-0,80
Beeste C2/3
11 Nov
-
48,73
-0,12
Bevrore Hoender
11 Nov
-
31,94
-0,12
Bokkies (onder 30 kg)
11 Nov
-
63,1
0,10
Bokooie
11 Nov
-
43,61
4,61
Groot (meer as 40 kg)
11 Nov
-
46,34
2,08
Hoender (IQF)
11 Nov
-
31,3
-0,20
Medium (30-40kg)
11 Nov
-
60,71
6,10
Pork Average
11 Nov
-
34,12
-1,93
Poultry Average
11 Nov
-
32,11
-0,25
Skaap A2/3
11 Nov
-
90,18
-0,27
Skaap AB2/3
11 Nov
-
75,17
-0,35
Skaap B2/3
11 Nov
-
72,99
-1,21
Skaap C2/3
11 Nov
-
69,21
-1,49
Speenkalf
11 Nov
-
36,96
-0,14
Spekvarke
11 Nov
-
34,51
-0,93
Stoorlammers
11 Nov
-
41,2
1,38
Varkwors
11 Nov
-
26,82
-1,04
Vars Hoender
11 Nov
-
33,1
-0,44
Vleisvarke
11 Nov
-
33,99
-1,96

Lindleymoorde: Verdagtes ontken skuld

Die ses verdagtes wat tans teregstaan vir die moorde op die gesin Potgieter van die distrik Lindley het skuld ontken.

Die ses verdagtes wat teregstaan vir die moorde op die gesin Potgieter van die distrik Lindley in Desember verlede jaar het Woensdag (25 Mei) skuld op die aanklagte teen hulle ontken. Luidens ’n berig op Volksblad.com is die 41-jarige mnr. Attie Potgieter gemartel voordat hy doodgemaak is.


Mnre. Vusi Khumalo (22), Tshokolo Letlala (18), Stemmer Mofokeng (22), Klaas Mofokeng (33), Telleko Seekoei (19) en Diphapang Motaung (18) staan tereg op drie klagte van moord, een van roof met verswarende omstandighede en klagte van die onwettige besit van vuurwapens en ammunisie.


Potgieter het gely

Dr. Robert Book, die patoloog wat Potgieter se nadoodse ondersoek verrig, sê dit is vir hom duidelik dat hy gemartel is. Volgens hom is Potgieter 151 beserings toegedien, waarvan 14 hom buite aksie kon stel.


Potgieter het veelvuldige sny- en kapwonde opgedoen, en hy het ook swelling op die brein opgedoen. Sy beserings is met ’n panga, ’n tuinvurk, ’n skerp mes, ’n klip en ’n baksteen toegedien. Potgieter het volgens Book homself doodgebloei weens die veelvuldige sny- en kapwonde wat hy toegedien is. Book sê Potgieter moes baie pyn verduur het.


Potgieter se 36-jarige vrou, Wilna, en hul tweejarige dogtertjie, Willemientjie, is kort daarna doodgeskiet.


Die verhoor duur voort.


Bron: Volksblad


25 Mei 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.09
-0.4%
Rand - Pond
20.66
+0.0%
Rand - Euro
17.80
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,754.60
0.0%
Silwer
21.61
0.0%
Palladium
1,856.61
0.0%
Platinum
984.00
0.0%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
-0.0%
Alle aandele
73,151
+0.0%
Hulpbronne 10
71,441
-0.1%
Industriële 25
87,347
-0.2%
Finansiële 15
16,370
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons probeer
Ek is vriendelik en bedagsaam. Ek hou van sport en vat die lewe soos dit kom. Ek hou van die buitelewe en kamp.
Bok vir Sports
Ek is vreeslik besig kan nie stil sit nie ek is mal daaroor om alles saam my beter helfde te doen solank hy game is vir enige iets.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot