AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

LNR

Die Navorsingsraad-vakvereniging, die grootste vakbond binne die Landbounavorsingsraad (LNR), het aan die hoofbestuur van die LNR 'n laaste geleentheid gegee om oor salarisse te onderhandel voordat tot 'n algemene staking oorgegaan word.

Volgens mnr. Chris Kaempffer, ondervoorsitter van die vereniging, is 'n memorandum aan dr. Nthoana Tau-Mzamane, president en hoof uitvoerende beampte van die LNR, gestuur waarin die vereniging eise stel waaraan die hoofbestuur van die LNR moet voldoen om 'n volskaalse staking te voorkom.

Eerstens eis die vereniging verteenwoordiging op die hoogste vlak van die LNR waar hy inspraak sal hê in aanstellings, salarisse en voordele vir werknemers van die LNR.

Verder eis hy dat alle eensydige veranderings aan werknemers se voordele onmiddellik gestaak word. "As werknemers voel ons dat die voortgesette verswakking van ons voordele die reeds glanslose salarisonderhandelinge bemoeilik. Voorts dring ons daarop aan dat alle prosesse omgekeer word tot op die punt van die inwerkingstelling van die omvattende ooreenkoms wat verlede jaar in April bereik is, tensy die LNR bereid is om daardie ooreenkoms ten volle in werking te stel. Hoewel die LNR se senior bestuurslede, soos die nuwe superdirekteure en raadslede, wat almal in die inkomstegroep is waar hulle superbelasting betaal, waarskynlik nie die uitwerking van swak salarisse voel nie, verseker ons u dat ons dit wel voel en die toestand nie so sal laat voortduur nie."

In die lig daarvan dat die LNR talle van sy senior navorsings- en tegniese personeel verloor, dring die vereniging daarop aan dat onmiddellike aandag hieraan gegee word deur verbeterde salarisse, voordele en loopbane.

Die vereniging beskuldig die LNR se top-bestuur ook dat ooreenkomste met die vakbonde doelbewus nie uitgevoer word nie. Hy eis dat alle ooreenkomste onmiddellik in werking gestel word.

Voorts word die top-bestuur ook daarop gewys dat afsprake met bestuurslede van die vakbonde voortdurend op die nippertjie uit- of afgestel word nadat vakbondlede reeds koste aangegaan het en spesiale verlof moes neem. Hulle eis nou dat dié praktyk dadelik gestaak word en sou dit in die toekoms weer voorkom, die LNR die koste sal dra wat reeds deur vakbondlede aangegaan is om die vergaderings by te woon wat deur die LNR gekanselleer is.

Die vereniging stel dit duidelik dat die top-bestuur van die LNR hierdie moet sien as 'n laaste geleentheid om die vereniging en sy lede te oortuig dat hulle net so opreg besorg is oor hul werknemers as wat die werknemers besorg is oor die LNR.

18 Oktober

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot