AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4802
0,00
SOYA
05 Okt
-
9140
0,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7105
0,00
WMAZ
05 Okt
-
4830
0,00
YMAZ
05 Okt
-
4755
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

LNR en Stamboek se paaie skei

Die Landbounavorsingsraad (LNR) se pad het finaal van dié van SA Stamboek geskei.

Die Landbounavorsingsraad (LNR) se pad het finaal van dié van SA Stamboek geskei.


Werkers het sowat ’n week gelede die rekenaars van die LNR waarop die Intergis-stelsel gehuisves word, uit die SA Stamboek se gebou in Bloemfontein verwyder. Die rekenaarstelsel gaan by die Departement van Landbou se kantoor in Pretoria geïnstalleer word.


Stoetdiere

Die Intergis-stelsel is die rekenaarstelsel waarop die diere van Suid-Afrikaanse stoetboere se geboortes en prestasie die afgelope dekades aangeteken is. Net langs die leë plek waar die LNR se rekenaar gestaan het, pronk die nuwe rekenaars van SA Stamboek waarop ’n kopie van die betrokke programme, wat hy Logix noem, gelaai is.


Op die oog af is dit ’n “skoon” skeiding, maar daar is gerugte dat die staat dalk die eienaarskap en intellektuele eiendom van Intergis gaan betwis. Intergis is gegrond op die Iris-program uit Nederland wat deur plaaslike wetenskaplikes aangepas is vir Suid-Afrikaanse gebruik.


Dr. Pierre van Rooyen, hoofbestuurder van SA Stamboek, sê sake in Bloemfontein gaan soos gewoonlik voort. Vanaf 1 Januarie vanjaar bied dié onderneming ál sy dienste soos voorheen aan met ’n byvoeging van ’n afdeling vir produksie-aantekening onder leiding van dr. Japie van der Westhuizen, voorheen van die LNR.


Genetiese evaluasies

Dié afdeling is by die Universiteit van Pretoria gesetel met vyf kenners, onder wie drie met doktorsgrade, daaraan verbonde. Hulle sal ook nagraadse studente betrek en genetiese evaluasies en teelwaardeontwikkeling doen vir die rasse wat dit wil hê.


Genetiese ontledingsverslae sal vir elke kudde opgestel word. Daarby het hulle nege veldbeamptes in nege streke deur die land wat produksie- en prestasiegegewens vir die vleisbees-, melkbees-, kleinvee- en varkbedryf sal doen. Die diens sal op die plaas gelewer word.


Die Santa Gertrudis-telersgenootskap skakel voortaan by die Breedplan-stelsel in en gaan terselfdertyd die LNR se gesubsidieerde dienste gebruik wat beskikbaar is ingevolge ’n ooreenkoms tussen die twee organisasies.


Dit het nou die weg gebaan vir ander telersgenootskappe om te besluit watter pad hulle wil volg.


7 Februarie 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.77
-0.8%
Rand - Pond
20.13
+0.5%
Rand - Euro
17.57
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,715.78
-0.6%
Silwer
20.66
-1.9%
Palladium
2,260.50
-2.7%
Platinum
921.00
-1.3%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
The Real Deal
Well travelled, well spoken and the rest will be well known to you😉 How about a whole new approach to love? Soft spoken with a heart of gold. I'm a breath of...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot