AFGRI
BEAN
09 Des
-
9420
0,00
CORN
09 Des
-
4391
0,00
SOYA
09 Des
-
10543
0,00
SUNS
09 Des
-
10900
0,00
WEAT
09 Des
-
6703
0,00
WMAZ
09 Des
-
4920
0,00
YMAZ
09 Des
-
4757
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

LNR kyk na vleisgehalte

Die Landbounavorsingsraad se Vleiskundesentrum het ‘n studie onderneem om vleisgehalte meer akkuraat te toets.

Die Landbounavorsingsraad (LNR) se Vleiskundesentrum het ‘n studie onderneem om vleisgehalte meer akkuraat te toets. Dr. Phillip Strydom, die hoof van die sentrum, sê die metode wat tans gebruik word is vinnig en redelik akkuraat.


“Die metode wat tans gebruik word, is vinnig. Ons soek nie ‘n metode wat noodwendig langer gaan vat nie, maar eerder ‘n metode wat ons gaan help om vinnig en doeltreffend presies te bepaal waar die vleis vandaan kom en waaraan die dier alles blootgestel is”, verduidelik Strydom.


Integriteit

Van die faktore waaraan vleis blootgestel kon wees, is moontlik ‘n hormonale inplantaat in die dier se oor, anaboliese steroïedes of betagoniste. Betagoniste beïnvloed die dier sodat dit oor ‘n langer tydperk groei en ekonomiese waarde verhoog. Dit maak wel die vleis taaier en dit verhoog die dier se spanningsvlakke.


Volgens Strydom rus die metode wat tans gebruik word, swaar op die integriteit van die verskaffer, “en ons soek ‘n metode waardeur wetenskaplikes kan bepaal waarvandaan die dier kom en waaraan die vleis blootgestel is sonder om swaar op buite faktore te berus”.


Die klassifikasiemodel wat tans gebruik word, is in 1994 ingestel. “Sedert toe het baie dinge in die bedryf verander en baie kleiner abattoirs het in die mark ingekom, wat almal verskillende temperature en metodes gebruik”, verduidelik Strydom.


‘n Vleisgehalte-oudit

Intussen is die sentrum ook besig met ‘n vleisgehalte-oudit, waar hulle vleis van 14 winkelgroepe en slagters regoor Pretoria op ‘n gereelde basis ontleed. Dr. Lorinda Frylinck, een van die navorsers, sê die winkelgroepe is nie bewus daarvan dat die sentrum die vleis aankoop nie.


Volgens Strydom is hulle van plan om oor ‘n kwessie van ‘n jaar sowat 500 stukke biefstuk te koop om te bepaal hoekom ‘n sekere produk se gehalte soms van week tot week kan verskil.


“Tot dusver het ons al 84 stukkie biefstuk gekoop. Ons fokus op 21 verskillende handelsmerke, en sommige van hulle se gehalte en sagtheid is konstant, terwyl ander se gehalte en sagtheid duidelik varieer. Dít kan verbruikersvertroue beïnvloed”.


Kyk  hier na foto’s van die sentrum.


22 Julie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.35
-1.0%
Rand - Pond
21.27
+0.1%
Rand - Euro
18.30
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.80
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,797.30
0.0%
Silwer
23.48
0.0%
Palladium
1,956.00
0.0%
Platinum
1,028.50
0.0%
Brent-ruolie
76.10
-0.1%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lekkerseergemaak
Ek wil weer geluk vind en weet hoe om die regte vrou lief te he en weet hoe om weer een gelukkige Family tw kan wees
Vrou wat soek na ware liefde en geluk.
Ek is deur ñ moeilike ryd maar dit maak my net sterker en positief vir die toekom voorentoe. Ek hou van stap en movies kyk. Ek hou niks van dronk partytjies en baklei nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot