AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

LNR se nuwe mielies troef droogte

Kleinboere het uitstekende resultate behaal met gratis toetsmonsters van die LNR se nuwe droogteverdraagsame witmieliebastersaad.

Dr. Shadrack Moephuli, uitvoerende hoof van die Landbounavorsingsraad (LNR), het op die LNR se voorlegging oor sy strategiese plan tot 2020 aan die Parlement se portefeuljekomitee vir landbou, bosbou en visserye verslag gedoen oor 10 000 pakkies witmieliebaster sade wat in 2014/’15 gratis aan kleinboere in Limpopo, Mpumalanga, Noordwes, die Vrystaat en KwaZulu-Natal uitgedeel is om te toets.

Die twee sade WE3127 en WE3128 is nie geneties gemodifiseer nie en word onder die handelsnaam DroughtTEGO verkoop. Die eerste droogteverdraagsame witmieliebastersaad wat deur die LNR se Wema-projek (Waterdoeltreffende mielies vir Afrika) ontwikkel is, is in 2014 bekend gestel.

Nege kleinboere van die boerevereniging Mokaba in Mokopane, Limpopo, het te midde van die ergste droogte in 20 jaar hul opbrengs tot 1,14 t/ha van die vorige seisoen se 0,6 t/ha (toe hulle ander mieliekultivars geplant het) verhoog.

Die mielies het net reën gekry ná dit geplant is en toe dit geblom het. Vier kleinboere by Mooifontein, naby Lichtenburg, se gemiddelde opbrengs met dié saad was 2 t/ha teenoor die vorige seisoen se 1,5 t/h.

Die LNR werk saam met Jarmart Seeds en Capstone Seeds om die twee Wema-bastersade in die land te bemark. Dié twee maatskappye het onderneem om onderskeidelik 80 ton en 50 ton gesertifiseerde saad vir kleinboere in die 2016/’17 planttyd te lewer.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.63
+1.2%
Rand - Pond
20.23
-0.2%
Rand - Euro
17.61
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.47
+1.3%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,726.04
+1.5%
Silwer
21.05
+1.6%
Palladium
2,321.00
+4.3%
Platinum
934.50
+3.3%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.3%
Alle aandele
66,313
+3.2%
Hulpbronne 10
64,568
+4.5%
Industriële 25
80,073
+3.2%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Boeremeisie wat nie in die stad sal aard nie
Ek is n kind van God, n ekstrovert wat n sagte hart het. Ek hou van dans, vis vang, grond onder my voete en die buitelewe. Ek is op my gelukkigste in my skaapkraal. Ek is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot