AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

LNR se top-bestuur gekap

Probleme op die hoogste vlak binne die Landbounavorsingsraad (LNR) word al hoe sigbaarder, en die tyd het aangebreek dat daar nie geskroom moet word om dié probleme duidelik uit te wys en selfs die name te noem van mense in top-bestuursposisies wat probleme veroorsaak nie, het mnr. Chris Krone, ondervoorsitter van die Droëvrugte Tegniese Dienste (DTD), op Stellenbosch gesê.

Hy het op 'n inligtingsdag wat deur die DTD, die Inmaakvrugte Produsente-vereniging (IPV) en die LNR Infruitec-Nietvoorbij aangebied is, gesê die LNR sit landwyd met al groter wordende probleme. 'n Kultuur het skynbaar ontstaan dat sommige mense in die top-bestuur van LNRdit nie meer nodig ag om te werk nie.

Die boodskap wat aan dié mense moet uitgaan, is eenvoudig: Diegene wat nie wil werk nie, moet padgee. Dit geld tot op die hoogste vlakke van die LNR. Agri SA het 'n belangrike rol om hier te speel deur die saak van die vrugteprodusente tot op die hoogste vlak te voer omdat dit deel van die Mbeki-landbouplan vorm, het mnr. Krone gesê.

Daar moet nie geskroom word om probleme wat in die LNR ondervind word, aan die groot klok te hang nie. Daar moet 'n wil wees onder mense in diens van die LNR om te werk, anders gaan die landbou daaronder lyen produsente hul mededingendheid verloor.

Mnr. Krone het die navorsers van die LNR-Infruitec-Nietvoorbij bedank vir die werk wat hulle vir die vrugtebedryf doen. Hy het dit ook betreur dat 'n ondoeltreffende uitvoerende stelsel en onsekerheid oor finansiering dié navorsers aan bande lê.

30 Augustus 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.64
+1.1%
Rand - Pond
20.23
-0.2%
Rand - Euro
17.61
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.43
+1.7%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,723.98
+1.4%
Silwer
21.03
+1.5%
Palladium
2,312.00
+3.9%
Platinum
932.00
+3.0%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.3%
Alle aandele
66,313
+3.2%
Hulpbronne 10
64,568
+4.5%
Industriële 25
80,073
+3.2%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Net een lewe doen dit volheid
Ek soek na Liefde en harmonie, Ek is mal oor reís Lief vir golf speel en gym Om met vriende en Familie sosiaal te wees
Believe in yourself..not everyone is the same.
Vriendlike. spontaan en liefde vol. kan met enige persoon oor die weg kom. vis vang. braai. kamp. kos maak en bak. geniet bomfire. hou van dans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot