AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9360
-78,00
CORN
27 Sep
-
4757,4
-50,60
SOYA
27 Sep
-
8690
-19,00
SUNS
27 Sep
-
9690
-153,00
WEAT
27 Sep
-
7049
-9,00
WMAZ
27 Sep
-
4837,8
-28,20
YMAZ
27 Sep
-
4771
-27,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

LNR-stof wil nie gaan l

Ná maande se kritiek oor onder meer die ineenstorting van navorsing, personeelprobleme en ondeursigtigheid wil die stof nog nie by die Landbounavorsingsraad (LNR) gaan lê nie en die jongste verwikkeling is die bedanking van me. Wanda Beukman, korporatiewe direkteur van finansies.

Me. Nkami Sithole, woordvoerder van die LNR, het bevestig dat me. Beukman die raad se diens einde Junie verlaat. Sy sê volgens mnr. Trevor Channing, korporatiewe direkteur van menslike hulpbronne en administrasie, is al die navorsingsinstitute van haar bedanking in kennis gestel en is dit algemene kennis.

Haar pos is in 'n Sondagkoerant geadverteer saam met advertensies vir 'n senior finansiële bestuurder en nog ses ander finansiële bestuurders vir sake-eenhede wat onlangs by die LNR geskep is. Die sake-eenhede is dié vir nasionale ondersteuningsdienste, tuinboukunde, vee, graan en ander gewasse, volhoubare landelike bestaanseenhede en die hoofkantoor.

Me. Beukman was nie vir kommentaar oor haar bedanking beskikbaar nie.

Altesaam 62 sleutel-navorsers het verlede jaar die LNR se diens verlaat en volgens statistiek was net 93 gekwalifiseerde navorsers met doktorsgrade in die begin van die jaar in die onderskeie institute van die LNR oor.Dr. Colin Johnson, vorige hoof uitvoerende beampte, het in Mei 2000 skielik bedank en sy diens bykans onmiddellik beëindig. 'n Sluier van geheimhouding is oor die bedanking getrek en dr. Mischak Molope, wat daarna waargeneem het, het gesê hy het opdrag van die Minister van Landbou en die LNR gehad om niks te sê nie.

Dr. NthoanaTau-Mzamane, wat verlede jaar as president aangestel is, het onlangs vir die eerste keer met bedryfs- en produsente-organisasies begin praat. Landbouweekblad het ook probeer, maar kon nog nie slaag om 'n onderhoud met haar te kry nie.

Op Graan SA se jaarkongres vanjaar het mnr. Bully Botma, voorsitter van Graan SA, hom uitgespreek oor struwelinge in die LNR. "Interne struwelinge in die LNR-hoofkantoor en 'n personeelbeleid wat op regstellende aksie fokus, asook die druk vir projekte wat op kleinboere fokus, laat vrae ontstaan oor die staat se vermoë om navorsing op lang termyn in stand te hou," het hy gesê.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.98
+0.5%
Rand - Pond
19.44
-0.6%
Rand - Euro
17.32
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.67
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.3%
Goud
1,636.43
+0.9%
Silwer
18.66
+1.7%
Palladium
2,040.01
-0.2%
Platinum
863.00
+1.2%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,360
+0.1%
Alle aandele
63,716
+0.1%
Hulpbronne 10
56,053
-0.3%
Industriële 25
79,527
0.0%
Finansiële 15
14,095
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot