AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4802
0,00
SOYA
05 Okt
-
9140
0,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7105
0,00
WMAZ
05 Okt
-
4830
0,00
YMAZ
05 Okt
-
4755
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

LNR-vakbonde soek boere se steun

Vakbonde binne die Landbounavorsingsraad (LNR) maak planne om steun by kommoditeitstrusts en produsente-organisasies te soek om 'n "rigtingverandering" binne die raad teweeg te bring.

Mnr. Chris Kaempffer, vise-president van die Navorsingsraad-vakvereniging (NRVV), sê sy organisasie wil graag kragte saamsnoer met produsente-organisasies en saam om 'n tafel sit om die krisis binne landbounavorsing te bespreek. Hy probeer die steun van die ander vakbonde binne die LNR, Nehawu, Saapawu en Tuusa, werf sodat hulle 'n gesamentlike front kan vorm.

Die vakbonde, wat 2 800 van die 3 500 werknemers van die raad verteenwoordig, het gesamentlik 'n landwye staking beplan. Dié planne is in die wiele gery nadat die LNR 'n interdik daarteen verkry het.

Die vakbonde is ongelukkig oor die wyse waarop die LNR se geldsake bestuur word, hulle toegang tot inligting en omdat daar nie geld vir salarisverhogings is nie.

"Dit wil voorkom of produsente-organisasies soortgelyke probleme met die raad het en, soos ons, telkens voor toe deure te staan kom. Dalk kan dit werk as ons kragte saamsnoer," het mnr. Kaempffer gesê.

Die interdik, wat bepaal dat die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) 'n nuwe konsiliasievergadering moet belê, beteken dat die staking 'n onbeskermde nywerheidsaksie sou wees.

Die vakbonde gaan moontlik die hofbeslissing teenstaan, maar van die vakbonde wag nog op 'n mandaat van hul lede.

Mnr. Trevor Channing, uitvoerende direkteur menslike hulpbronne, sê die interdik plaas die partye weer binne 'n konsiliasieproses om onderhandelings verder te voer.

"Die LNR verbind hom weer tot voortgesette gesprekvoering en die beskikbaarstelling van toepaslike inligting sodat saam met die vakbonde oplossings vir die uitdagings gevind kan word," het hy gesê.

9 Augustus 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.77
-0.8%
Rand - Pond
20.13
+0.5%
Rand - Euro
17.57
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,715.78
-0.6%
Silwer
20.66
-1.9%
Palladium
2,260.50
-2.7%
Platinum
921.00
-1.3%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot