AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

‘Logika is besig om in SA te seëvier’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Alani Janeke
Foto: Alani Janeke
Die private sektor sal volgens mnr. J.P. Landman, onafhanklike politieke en ekonomiese ontleder, die volgende tien jaar die grootste belegger in energie wees.

“Die private sektor sal sonder twyfel die belangrikste rol in energie in Suid-Afrika speel. Energie is die sleutelfaktor. Die besluit dat Eskom opgedeel gaan word in verskillende entiteite, gaan voort.”

Dít was Landman se optimistiese boodskap op ’n inligtingsdag wat deur die SA Wingerd- en Wynvereniging (SAWWV) saam met die SA tafeldruifbedryf (Sati) en Rosyne SA aangebied is.

Hy meen daar is ’n sterk politieke wil by die regering vir strukturele hervorming en die ommekeer van die daling in die bruto binnelandse produk (BBP).

“Sedert (pres. Cyril) Ramaphosa die leisels oorgeneem het, is die situasie reeds aan die verander. “Suid-Afrikaners raak te dikwels weggevoer en verstrengel deur allerlei dinge – dikwels op sosiale media – wat bloot nie op feite gegrond is nie.”

In beheer

Landman het gesê Ramaphosa is in beheer van die regering én die ANC. “Die ANC het byvoorbeeld alle gesprekke met die EFF beëindig oor grondonteiening sonder vergoeding. Ramaphosa en die ANC het die idee van die EFF dat alle grond in die land staatsbesit moet word, verwerp.”

Mnr. Ace Magashule, geskorste sekretaris-generaal van die ANC wat in 2018 verklaar het dat Suid-Afrika binne vyf jaar deur die ANC “teruggevat” gaan word, sit tans in ’n politieke wildernis en sy politieke aspirasies is waarskynlik iets van die verlede.

Korrupsie word duidelik aangevat deur Ramaphosa – daagliks is daar nuus hoe dit gebeur. Die vereniging van MK-veterane is ontbind – hulle mag nie meer onder ANC-kleure optree nie.

Ekonomie

Die regering gaan ook nie aan die makro-ekonomiese beginsels van oudpresident Thabo Mbeki en mnr. Trevor Manuel – destyds minister van ekonomie – peuter nie.

“Ons gaan ’n logiese ekonomiese beleid handhaaf. Daar is geen teken dat die regering ’n radikale verandering in die ekonomiese beleid voorstaan nie,” het hy gesê.

So ook die Reserwebank – “die mandaat van die bank sal nie verander nie, en ons kan daardie kwelling eenkant toe skuif”. “Ek dink al die doemprofete kan maar ontspan, logika is besig om te seëvier en Ramaphosa gaan nie sy styl drasties verander nie.” 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Hierdie suikerbosie Wil saam jou Onder sterre en maanlig wees
My hart is opreg en ook net opsoek Na my Boer my baby Ek het waardes en my grootste trots is dat God my God is s
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot