AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9390
34,00
CORN
30 Sep
-
4810
22,00
SOYA
30 Sep
-
9520
128,00
SUNS
30 Sep
-
10240
35,00
WEAT
30 Sep
-
7115
15,00
WMAZ
30 Sep
-
4926
34,00
YMAZ
30 Sep
-
4839
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Lone: Boere moet nou onderhandel

Alle boere in SA sal loononderhandelinge in die Wes-Kaap fyn moet dophou, want dit affekteer almal.

Alle boere in die land sal die huidige loononderhandelinge vir plaaswerkers in die Wes-Kaap fyn moet dophou, want die hele land sal daardeur geraak word.

Me. Tina Joemat-Pettersson, Minister vir Landbou, Bosbou en Visserye, het op ’n perskonferensie by die Parlement gevra dat boere en werkers die loononderhandelinge op plaasvlak so oop en eerlik moontlik moet hanteer.

Plaaswerkers het ingestem om op te hou staak en met hul werkgewers vir hoër lone te onderhandel as tussentydse oplossing totdat me. Mildred Oliphant, Minister van Arbeid, die nuwe sektorale vasstelling in Maart aankondig. As die onderhandelinge op plaasvlak misluk, wil die werkers weer die staking op 9 Januarie aanstaande jaar hervat.
Joemat-Pettersson het verder gevra dat plaaswerkers nie geviktimiseer word nie en dat plaaswerkers hulle nie tot geweld wend nie.

Sy het benadruk dat voedselsekerheid ’n voorkeursaak bly. “Ons is ’n land wat voedselsekerheid geniet, maar ons het nie huishoudelike voedselsekerheid nie.”

In ’n poging om plaaswerkers in hierdie moeilike ekonomiese tye by te staan, word gemeenskappe gevra om kos na die nie-regeringsorganisasie Foodbank by die varsproduktemark in Epping te neem. Dit sal daarvandaan na die plaaswerkers versprei word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.08
-0.7%
Rand - Pond
20.15
-1.0%
Rand - Euro
17.72
-0.6%
Rand - Aus dollar
11.60
+0.5%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,664.22
+0.2%
Silwer
19.09
+1.4%
Palladium
2,176.00
-1.3%
Platinum
866.00
-0.2%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is n introvert, baie lief v die natuur
Rustige liefde volle mens wat n maat soek wat lief kan he en na mekaar kan luister, en net die lewe geniet
I Just love my life..... What about you....
I am a Lady with strong values in life. What you see is what you get. A plain Jane. Love the outdoor and try to make the best of each day. Elke nuwe dag is net geleen vir ons....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot