AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Lone gaan verbruikers ook affekteer

Die loonverhoging in die landbou gaan kospryse en die verbruiker se sak ook beïnvloed, waarsku die TLU SA Noord.

Die nuwe lone in die landboubedryf sal verbruikers se sak ook raak, waarskynlik eerste met die pryse van wintergroente. Die TLU SA Noord sê ’n besluit deur boere om sekere gewasse nie aan te plant nie, word vinnig deur die verbuikers gevoel.
 
Luidens ’n verklaring sê die organisasie pryse en die aanbod van produkte behoort mettertyd te stabiliseer namate produkpryse styg en dit vir boere weer lonend is om die produkte te verbou.
 
Mnr. Dries Joubert, voorsitter, sê: “Hierdie konsertina-effek van tekorte op aanbod en aanvraag sal voortduur totdat daar weer balans tussen produkpryse en produksiekoste kom. Iemand moet die verhoogde produksiekoste finansier en ongelukkig is dit die verbruiker, met ander woorde kos gaan baie duurder word!”
 
Arbeidkoste
Volgens Joubert maak arbeid tans sowat 30% van ’n boerdery se koste uit. Hy sê volgens veralgemeende berekeninge is die jaarlikse totale koste van ’n klein boerdery-eenheid R589 440. Dié 52% verhoging in lone verhoog dié koste met R90 444 oftewel 15%.
 
“Die effek hiervan is gelykstaande aan of groter as die winsmarge van die meeste boerderye!” Joubert sê die situasie het die vermoë om die landbou in Suid-Afrika te vernietig. “Boere wat hierdie krisis gaan deurstaan, is diegene wat suksesvolle aanpassings kan maak om werkergetalle te verminder en hul boerderye meer te meganiseer.”
 
Joubert meen die motiewe agter die sogenaamde plaaswerkerstaking was polities en dat die Regering ongevoelig staan oor die mense wat deur sy besluite geraak word. “Op kort termyn wag ’n moeilike en onseker tyd op boere, maar vir diegene wat kan vasbyt en deurdruk, sal die son weer skyn.”
 
Invoer
Intussen meen mnr. Dries Enslin, hoof uitvoerende beampte van Agri Limpopo, dat dié verhoging asook ander kosteverhogings daartoe gaan lei dat veral arbeidsintensiewe boerderye gestaak sal word. “Sekere landbouprodukte gaan eenvoudig nou nie meer in Suid-Afrika geproduseer word nie. Suid-Afrika gaan van landbou-invoer afhanklik word.”
 
Volgens Enslin sal medium en klein kommersiële boere gedwing word om hul boerderye te staak, en ongeskoolde werkers, wat grotendeels werk kry in arbeidsintensiewe bedrywe, gaan die spit afbyt.
 
“Agri Limpopo doen ’n beroep op die provinsiale regering om met die landbou te praat om ’n ramp af te weer,” aldus Enslin.
 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.13
-0.7%
Rand - Pond
20.09
+0.0%
Rand - Euro
17.67
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,699.00
-0.8%
Silwer
20.17
-2.4%
Palladium
2,195.00
-3.0%
Platinum
918.00
-0.8%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,280
-0.2%
Alle aandele
65,676
-0.2%
Hulpbronne 10
63,294
+0.0%
Industriële 25
79,505
-0.7%
Finansiële 15
14,072
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Natuurliefhebber
Alles in natuur , kamp wildtuine road trips tent chalets . Wil eerlikheid he , vrede vreugde en geluk met n gebalanseerde verhouding en moet mekaar kan ondersteun deur dik en dun
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot