AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9434
-76,00
CORN
26 Sep
-
4805
-4,00
SOYA
26 Sep
-
9399
-67,00
SUNS
26 Sep
-
9980
-226,00
WEAT
26 Sep
-
7069
52,00
WMAZ
26 Sep
-
4870
13,00
YMAZ
26 Sep
-
4800
12,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Lone: Is kwytskelding moeite werd?

Die staat se plan dat boere om kwytskelding van die minimum loon aansoek kan doen, is nie werkbaar nie, sê Agri SA.

Die aansoek om kwytskelding van die betaling van die minimum loon vir plaaswerkers, wat me. Mildred Oliphant, Minister van Arbeid, aan boere gebied het as oplossing as hulle nie die nuwe lone kan bekostig nie, is nie werkbaar nie. Dr. Theo de Jager, ondervoorsitter van Agri SA, sê dié kwytskelding bestaan al lankal, “maar wat die nasionale departement sê en wat toegepas word, is planete uitmekaar!”
 
De Jager sê hy raai boere wat hom oor dié stap nader, af om dit te volg. ’n Tamatieboer het volgens hom verlede jaar om kwytskelding aansoek gedoen ná hy ’n verlies van sowat R3 miljoen gely het en sowat 1 000 werkers wou aflê.
 
“Dit is nie aan hom toegestaan nie. So hoe moet jy daarom aansoek doen as jy nie ’n verlies van meer as R3 miljoen gely het en minder as 1 000 werkers wil aflê nie? Geen verduideliking is ook aan die boer verskaf oor hoekom hy nie vir kwytskelding in aanmerking gekom het nie,” vertel De Jager.
 
Vertraging
Ander boere wat al met De Jager oor die kwessie gepraat het, sê hoewel hulle kwytskelding gekry het, is hulle later in kennis gestel dat die kwytskelding net ’n uitstelling was van die betaling van die wetlike lone. “Hoe dan gemaak?”
 
Mnr. Musa Zondi, woordvoerder van die departement, sê: “Die kwytskelding geld vir 12 maande waarna die aansoek herevalueer moet word. Dit is nie net ’n vertraging nie, maar ’n werklike kwytskelding.”
 
De Jager sê verder die aansoekproses en goedkeuring duur maande lank, en intussen moet die boer die volle wetlike loon betaal. “Hoe sê jy dan daarna vir jou werkers jy gaan hulle minder moet betaal, en hoe vorder jy die geld in van lone wat reeds betaal is, maar te veel was?”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.7%
Rand - Pond
19.33
+0.3%
Rand - Euro
17.38
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.68
+0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,621.66
-1.3%
Silwer
18.34
-2.8%
Palladium
2,047.50
-1.2%
Platinum
852.00
-0.8%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,290
+0.3%
Alle aandele
63,626
+0.3%
Hulpbronne 10
56,215
-0.2%
Industriële 25
79,529
+1.4%
Finansiële 15
13,982
-1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot