AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9000
-16,00
CORN
05 Okt
-
4777,8
-24,20
SOYA
05 Okt
-
9245
-20,00
SUNS
05 Okt
-
10203
-7,00
WEAT
05 Okt
-
7205
36,00
WMAZ
05 Okt
-
4942
26,00
YMAZ
05 Okt
-
4860
4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Lone styg met 6,4% in Maart

Die minimum loon vir plaaswerkers styg op 1 Maart 2014 met 6,4% tot R111,72 vir 'n werksdag van nege uur, sê Agri SA.

In ooreenstemming met die verhoging in plaaswerkerlone wat verlede jaar vir ’n tydperk van drie jaar aanvaar is, word die minimum loon vir plaaswerkers op 1 Maart 2014 verhoog. Dié verhoging sal 6,4% wees, en nie 7% soos wat aanvanklik gekommunikeer is nie.

Luidens ’n verklaring sê Agri SA die regstelling volg nadat ’n fout ingesluip het toe die Departement van Arbeid verlede week die inligting rondom die verhoging bekend gemaak het. Mnr. Hendrik Ackermann, voorsitter van Agri SA se komitee vir arbeid en sosiaal-maatskaplike beleid, sê die departement het ’n fout gemaak met die kwintiel wat gebruik is om die lone vas te stel. Die fout is deur Bosbou Suid-Afrika onder Agri SA se aandag gebring. Nadat dit met die departement opgevolg is, is dit reggestel.

Die formule
Ackermann sê hoewel dit ’n klein persentasieverskil is, is die regstelling belangrik aangesien die formule wat gebruik word, ook vir 2015 se verhoging sal geld.

“Die maandelikse minimum loon vir plaaswerkers verhoog dus van R2 274,82 tot R2 420,41, die weeklikse loon van R525,00 tot R558.60 en die daaglikse loon van R105,00 tot R111,72 vir 'n werksdag van nege uur. Die uurlikse loon verhoog van R11,66 tot R12,41.” Ackermann moedig werkgewers aan om die verhoging met hul werknemers te bespreek en vanaf 1 Maart toe te pas.

Diegene wat nie die verhogings kan bekostig nie, kan aansoek doen om variasie. Dié werkgewers word ook versoek om die saak met hul werknemers te bespreek voordat hulle hul aansoeke indien. Kliek hier vir aansoekvorms.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.69
-0.4%
Rand - Pond
20.14
+0.4%
Rand - Euro
17.60
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.47
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,714.20
-0.7%
Silwer
20.69
-1.8%
Palladium
2,323.65
+0.1%
Platinum
926.85
-0.7%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,647
-0.3%
Alle aandele
66,063
-0.4%
Hulpbronne 10
63,726
-1.3%
Industriële 25
79,962
-0.1%
Finansiële 15
14,122
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die mooi kant van die lewe wys
Ek is n boer van beroep maar dis nie net n beroep nie dis n passie om elke dag in die skepping te kan werk is n vooreg. Ek het n grood liefde vir die natuur en om tyd daar in te...
Die lewe is kort. Kom ons geniet dit saam.
Ek is positief, hou van likewise mense. Is mal oor close wees. Love dit om enige iets te doen saam my geliefdes. Is maklik aanpasbaar. Het nie moodswings en issues.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot