AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Loongeskille is weens politiek - TLU SA

Betogings deur plaaswerkers in die Wes-Kaap is vanweë 'n veel groter probleem: Dis polities, sê die TLU SA.

Pogings om die probleme en onrus in die Hexriviervallei met behulp van loonverhogings op te los, is nie werkbaar oor die langtermyn nie, sê mnr. Louis Meintjes, voorsitter van die TLU SA.

Hy het Maandag, 12 November 2012, deelgeneem aan ’n gesprek van me. Tina Joemat-Petersson, Minister van Landbou, Bosbou en Visserye, oor dié situasie en moontlike oplossings.

“Die probleem gaan oor politieke gevegte in die Wes-Kaap. Dit gaan oor mense in informele nedersettings wat krepeer. Dit gaan ook oor immigrante. Ons inligting wys dat die meeste van die betogers nie eens plaaswerkers is nie. Die boere se saak is reg, maar mense gebruik allerhande uitsprake om punte te wen,” aldus Meintjes.

Informele nedersettings
Volgens Meintjes het hulle dit ook duidelik gestel aan die minister dat hulle nie namens die boere in die vallei en die Wes-Kaap kan onderhandel oor lone nie. “As daar sowat 8000 seisoenale werkers in De Doorns is, beteken R10 meer per dag vir al dié werkers R80000 meer per dag, wat maandeliks op R1,2 miljoen meer te staan sal kom.”

Meintjes sê hulle het ook aan die minister uitgewys dat hulle nie veel kan doen om die probleme op te los van seisoenale werkers wat in informele nedersettings woon nie, want boere is verantwoordelik vir behuising op hul eie plase. Hy sê die TLU SA se navorsing bewys dat seisoenale werkers in De Doorns tussen R70 en R300 per dag verdien.

In antwoord op dié stelling, sê mnr. Tony Ehrenreich, sekretaris-generaal van Cosatu in die Wes-Kaap, daar bestaan wel ’n verband tussen die twee, want “dis boere wat mense van plase afgestoot het” en dus veroorsaak het dat hulle in informele nedersettings moes gaan bly.

Uitsprake deur Marius Fransman
Meintjes het na aanleiding van die uitsprake wat verlede week gemaak is deur mnr. Marius Fransman, die ANC leier in die Wes-Kaap, aan die minister gevra of die ANC sy ooreenkoms met verskeie partye oor skadelike uitsprake gaan uitvoer. Dié ooreenkoms, wat onder andere tussen AfriForum, die TLU SA en die ANC aangegaan is, het onder meer bevind dat skadelike uitsprake – soos wat Fransman glo al gemaak het – nie aan die orde van die dag moet wees nie.

Die ooreenkoms is as ’n hofbevel bekragtig. Meintjes sê die minister het tydens die vergadering aangedui dat dié uitsprake ongehoord is, maar geen duidelikheid verskaf oor of Fransman se stellings in die openbaar veroordeel sal word nie.

Kyk hier na die nuutste videoverslag oor die onluste wat nou na ander dele van die Wes-Kaap uitgebrei het.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.15
-0.8%
Rand - Pond
20.13
-0.2%
Rand - Euro
17.68
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,694.80
-1.1%
Silwer
20.13
-2.6%
Palladium
2,192.88
-3.1%
Platinum
916.50
-1.0%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,280
-0.2%
Alle aandele
65,676
-0.2%
Hulpbronne 10
63,294
+0.0%
Industriële 25
79,505
-0.7%
Finansiële 15
14,072
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot