AFGRI
BEAN
25 Nov
-
9000
0,00
CORN
25 Nov
-
4468
0,00
SOYA
25 Nov
-
10240
0,00
SUNS
25 Nov
-
11275
0,00
WEAT
25 Nov
-
6695
0,00
WMAZ
25 Nov
-
5274
0,00
YMAZ
25 Nov
-
5018
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
11 Nov
-
157,79
-1,69
Ave Wool - RWS
11 Nov
-
166,91
2,42
Beeste A2/3
11 Nov
-
60,08
-0,01
Beeste AB2/3
11 Nov
-
56,81
0,56
Beeste B2/3
11 Nov
-
52,15
-0,80
Beeste C2/3
11 Nov
-
48,73
-0,12
Bevrore Hoender
11 Nov
-
31,94
-0,12
Bokkies (onder 30 kg)
11 Nov
-
63,1
0,10
Bokooie
11 Nov
-
43,61
4,61
Groot (meer as 40 kg)
11 Nov
-
46,34
2,08
Hoender (IQF)
11 Nov
-
31,3
-0,20
Medium (30-40kg)
11 Nov
-
60,71
6,10
Pork Average
11 Nov
-
34,12
-1,93
Poultry Average
11 Nov
-
32,11
-0,25
Skaap A2/3
11 Nov
-
90,18
-0,27
Skaap AB2/3
11 Nov
-
75,17
-0,35
Skaap B2/3
11 Nov
-
72,99
-1,21
Skaap C2/3
11 Nov
-
69,21
-1,49
Speenkalf
11 Nov
-
36,96
-0,14
Spekvarke
11 Nov
-
34,51
-0,93
Stoorlammers
11 Nov
-
41,2
1,38
Varkwors
11 Nov
-
26,82
-1,04
Vars Hoender
11 Nov
-
33,1
-0,44
Vleisvarke
11 Nov
-
33,99
-1,96

LUR: Land Bank staan nie boere by

Die Land Bank vervul nie sy mandaat om boere by te staan nie en dié situasie moet reggestel word, aldus 'n LUR.

Die Land Bank vervul nie sy mandaat om boere by te staan nie en dié situasie moet reggestel word.

Só sê me. Nandi Mayathula-Khoza, die LUR vir landbou en landelike ontwikkeling in Gauteng. “Die bank is oorspronklik op die been gebring vir ontwikkelingsfinansiering en om boere by te staan, maar dit vervul nie tans sy funksies nie.”


Mayathula-Khoza sê as deel van haar departement se mandaat om opkomende boere by te staan, is hulle saam met die nasionale Departement van Landbou in gesprek met die Land Bank om die saak op te los. Sy het die media Maandag (25 Julie 2011) in Johannesburg toegespreek.


Huide-uitvoer

Die LUR het ook verskeie vrae oor die groot aantal huide wat tans na ander lande uitgevoer word. “Agri SA het my onlangs vertel ons voer baie huide en velle uit na lande soos Italië. Daardie lande verwerk daardie huide, wat gebruik word om peperduur handsakke, skoene, ens. te maak, wat weer na óns toe uitgevoer word. Hoekom kan ons as Suid-Afrika dit nie self doen nie?”


Volgens Mayathula-Khoza kan bedrywe soos dié werk skep in die sektor. “Volgens Pres. Zuma en die ANC se fokus op werkskepping in dié boekjaar, moet die landbousektor in Gauteng spesifiek 1 880 poste skep. Ons het die bedryf se hulp nodig om dié mikpunt te haal.”


Voedselsekerheidsberaad?

Wat voedselsekerheid in die provinsie betref, beoog die departement om later vanjaar ’n voedselsekerheidsberaad aan te bied om te bepaal wat die werklike stand van sake is.


Mayathula-Khoza sê hulle het reeds die 50 armste gemeenskappe in die provinsie geïdentifiseer en hulle probeer gereeld na dié gemeenskappe uitreik.


“’n Beraad is egter nodig as ons by pres. Jacob Zuma se ‘Zero Hunger’-veldtog wil aansluit. Daarvolgens wil die Regering honger in die land teen 2015 uitwis.”


25 Julie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.09
-0.4%
Rand - Pond
20.66
+0.0%
Rand - Euro
17.80
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,754.60
0.0%
Silwer
21.61
0.0%
Palladium
1,856.61
0.0%
Platinum
984.00
0.0%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
-0.0%
Alle aandele
73,151
+0.0%
Hulpbronne 10
71,441
-0.1%
Industriële 25
87,347
-0.2%
Finansiële 15
16,370
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
The fragerance stays on the hand that gives the rose
Leer my ken en jy sal sien jy sal nie sonder my kan klaarkom. hoogs verslawende persoonlikheid wat weet hoe om jou oë te laat omdop. getrainde hande wat jou goosebumps orals...
Opsoek na lekker geselskap
As jy my eers beter leer ken sal jy nie genoeg van my kry nie. Ek is n rustige vrou opsoek na lekker geselskap
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot