AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9390
34,00
CORN
30 Sep
-
4810
22,00
SOYA
30 Sep
-
9520
128,00
SUNS
30 Sep
-
10240
35,00
WEAT
30 Sep
-
7115
15,00
WMAZ
30 Sep
-
4926
34,00
YMAZ
30 Sep
-
4839
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Maak damsluise betyds oop, pleit boere

Maak die sluise van die Gariep- en Vanderkloof-damme betyds oop, pleit boere wat hernieude vloedskade vrees.

Noord-Kaapse boere versoek die Departement van Waterwese en Eskom om vloede te voorkom deur die sluise van die Gariep- en Vanderkloof-damme betyds oop te maak.

Boere langs die Oranjerivier, veral by Upington, het verlede jaar honderde miljoene se skade gely weens vloede. Swaar reënval het die afgelope twee weke in die opvanggebiede van die Gariep- en Vanderkloofdamme geval.  Wanneer die damme reeds vol is en begin oorloop is daar niks wat gedoen kan word om vloede en skade te keer nie.

“Die boere bly bekommerd,” sê mnr. Willem Kennedy, boer van Upington. “Die Vaaldam loop reeds oor en daardie water kom ook na die Oranjerivier toe.  Hoekom word daar nie vroegtydig voorsiening gemaak om water uit dié damme los te laat nie?”

Sodra die watervlak in die Gariepdam 65% bereik, beheer Waterwese dit nie meer nie, maar Eskom neem oor om elektrisiteit op te wek. Dus moet Eskom vroegtydig sluise oopmaak om oorstromings te voorkom.

Boere ly elke jaar miljoene rande se skade

Heelwat boere langs die Oranjerivier is oortuig daar word nie goeie vloedbeheer toegepas nie. Die staat het hulle ná verlede jaar se vloede miljoene rande in skadevergoeding belowe, maar daar het niks van gekom nie. Die staat moes ook inderhaas duur noodwalle bou om vloedwater te keer.

Kennedy sê dit kos sowat R152 000 per hektaar om wingerde langs die Oranjerivier te hervestig en die gemiddelde boer kan nie sulke verliese hanteer nie.

* Nadat die land verlede jaar onder erge droogte deurgeloop het, lyk dit asof die noordelike gedeeltes van die land verspoel. Die aanhoudende reënval gedurende die afgelope 10 dae het veroorsaak dat vloedwaarskuwings in diegedeeltes van Noordwes, Limpopo, Mpumalanga en Gauteng en Kwa-Zulu Natal uitgereik is.

Volgens me. Jacqueline Riet, senior voorspeller van die SA Weerdiens, het ‘n bolug-trogstelsel in die boonste atmosfeer van die westelike gedeeltes or die land gedurende die eerste twee weke van Maart ‘n groot massa vogtige lug oor die sentrale, noordelike en oostelike gedeeltes ingetrek. Die trogstelsel trek dié vogtige lug van tropiese laagdrukstelsels oor Angola en Botswana in.

Dele is deurnat

Riet sê die eerste trogstelsel het die land Donderdag verlaat, terwyl die tweede stelsel Sondag inbeweeg het. “Teen die tyd dat die tweede stelsel inbeweeg het, was sekere gedeeltes reeds deurnat en dus is daar aanhoudende vloede in daardie gebiede.”  (Sien fotogalery van vloed naby Vaalwater.)

Heelwat plekke is gedurende Maart vanjaar natter as vorige jare. Riet sê heelwat van dié plekke het meer as 100 mm reën binne die afgelope 10 dae aangeteken.  In Gauteng het die weerstasie in Sunnyside 220 mm aangeteken en in Irene is 190 mm en by Bronkhorstspruit 138 mm gemeet.  In Mpumalanga het 303 mm reën by Komatidraai geval en in Limpopo het 306 mm by Steenbokfontein geval.

“Die meeste damme en riviere het volgeloop. Na verwagting gaan die stelsels teen Donderdag ooswaarts wegtrek, waarna hoëdrukstelsels weer in die binneland sal voorkom en ons slegs verspreide donderbuie verwag.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
-0.8%
Rand - Pond
20.18
-1.2%
Rand - Euro
17.73
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.57
+0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,662.33
+0.1%
Silwer
19.03
+1.1%
Palladium
2,167.00
-1.8%
Platinum
864.26
-0.4%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot