AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Maak ’n familienaweek van Limpopo se grootste boeredag!

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Vivo Boerebemarkingsdag. Foto: Verskaf deur Stephanie van der Merwe
Die Vivo Boerebemarkingsdag. Foto: Verskaf deur Stephanie van der Merwe
Die eerste Vivo Boerebemarkingsdag is meer as 'n dekade gelede in Limpopo aangebied.

Dit het in 2008 begin as ’n geldinsamelingsprojek met 29 borge vir die plaaslike CVO-skool, maar oor die jare het die Vivo Boerebemarkingsdag ontpop in Limpopo se grootste. Daar is selfs boere wat daarna verwys as Limpopo se eie klein Nampo.

Verlede jaar was daar meer as 2 000 dagbesoekers en vanjaar kan besoekers vir twee dae, op 8 en 9 Oktober, feesvier op die plaas De Ruigte aan die voet van die Soutpansberg.

Met mnr. CT van der Merwe van Al 3 Boerdery as voorsitter van die Vivo Boerebemarkingsdagkomitee het hierdie ambisieuse geldinsamelingsprojek dit nou ook ten doel om ’n netwerkgeleentheid te skep vir boere en besighede.

Hoewel dit steeds die ouers van die CVO-skool Vivo is wat die boeredag aanbied, is dié inisiatief ’n groot ekonomiese inspuiting vir hierdie klein landbougemeenskap. Kerke en besighede kry die geleentheid om kos te verkoop of om “dames”-uitstallers te wees in die “Mamma-mall”. Die hele gemeenskap word betrek.

Daar is reeds 125 borge en uitstallers wat aan vanjaar se boeredag deelneem. Besoekers van so ver as Koster in Noordwes het laat weet dat hulle gaan kom saam kuier. Aartappels SA het ’n groot vergadering op Vrydag 8 Oktober, wat saam met die boeredag daartoe bydra dat baie meer agente en boere by mekaar uitkom.

Gastehuise tot so ver soos Waterpoort, Alldays en Dendron is reeds amper vol bespreek en plaaslike entrepreneurs bied ’n pendeldiens sodat besoekers nie self hoef te bestuur nie.

Die hekke open Vrydag om 10:00 vir die publiek en om 11:00 begin die Soutpansberg Bonsmara-produksieveiling. Daar word deur die dag kleiteikenskiet aangebied en daar is ook elke dag kindervermaak tot om 17:00.

Wat is ’n boeredag sonder landboudemonstrasies? Daar sal elke dag van 16:00 verskeie landbouprodukte en werktuie gedemonstreer word. Vrydagaand is daar ’n lekker “stofskoffel” met Juan Boucher as gaskunstenaar en Saterdagaand ’n konsert met Steve Hofmeyr.

Die hoofborge sluit in Soutpansberg Bonsmara, Bafana Petroleum Verspreiders en André Kock & Seuns.

Kontak vivoboerebemarkingsdag@gmail.comvir nog inligting.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.90
+0.9%
Rand - Pond
19.26
+0.4%
Rand - Euro
17.24
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.60
+0.6%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,637.53
+0.9%
Silwer
18.70
+1.9%
Palladium
2,093.00
+2.5%
Platinum
860.50
+0.9%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,691
+0.7%
Alle aandele
64,114
+0.8%
Hulpbronne 10
56,959
+1.3%
Industriële 25
79,535
+0.0%
Finansiële 15
14,215
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Dont do today what u can do tomorrow
Stap die myl Aandagafleibaar Wil nog leer kitesurf Mal oor golf en seil Gee mekaar spasie Friend for life Never doublecross
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot