AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
4971
100,00
YMAZ
06 Okt
-
4850
81,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

‘Maak oreenkomste vas voor Brexit’

Beter handelsooreenkomste moet deurgevoer word voor Brexit gebeur, meen ’n kenner.

Geen steen moet onaangeroer gelaat word om seker te maak dat die nuwe ekonomiese vennootskapsooreenkoms (SAOG­EPA) wat Suid-Afrika en sy buurlande met die Europese Unie (EU) gesluit het, deurgevoer word voor Brittanje die unie verlaat nie.

“Brexit was ’n groot skok vir die stelsel en ons moet probeer om dit te beperk, daarom moet ons motiveer dat die Regering met hul eweknieë in die EU onderhandel sodat die SOAG-EPA voortgaan sonder dat daar ’n onderbreking in handel is,” het me. Trudi Hartzenberg, uitvoerende direkteur van die handelsregsentrum (Trade Law Centre), gesê. Sy was die genooide spreker by die SA Wingerd- en wynkundevereniging se konferensie op Somerset-Wes.

“Die Verenigde Koninkryke (VK) beskou hul verhouding met Afrika, en spesifiek Suid-­Afrika, as baie belangrik,” het Hartzenberg gesê. Die VK is ’n belangrike uitvoerbestemming vir Suid-Afrikaanse gebottelde en grootmaat-wyn en het verlede jaar altesaam R120 miljoen beloop.

Volgens haar word Suid-­Afrika se verhouding met die VK tans deur die EU gedefinieer, soos voorgeskryf deur die ou EU-ooreenkoms vir handel, ontwikkeling en samewerking (TDCA) uit 2000. Dit word egter op 1 Oktober deur die verbeterde SAOG-EPA vervang, wat onder meer die hoeveelheid wyn wat Suid­-Afrika tariefvry na die VK mag uitvoer, van sowat 50 miljoen liter na 110 miljoen liter verhoog. Sekere geografiese aanwysers, soos wynname wat Stellenbosch en Paarl insluit, word ook hiervolgens deur die EU erken.

“Tot Artikel 50 van die Lissabon-verdrag geaktiveer word, wat die VK se verlatingsproses sal begin, is die VK nog deel van die EU en onderhewig aan Europese wetgewing.” Dit beteken die VK se handelsverhoudings met ander lande, soos Suid­-Afrika, moet voortgaan onder die bestaande handelsooreenkomste.

“Dis belangrik dat ons die geleentheid gebruik om die VK aan te moedig om die nuwe ekonomiese vennootskap so gou moontlik te begin implimenteer, want wetlik is hulle steeds deel van die EU. As dit gebeur, sal daar nie op 1 Oktober ’n breuk in ons handelsverhouding wees nie.”

Uitdagings vir VK Volgens Hartzenberg staar die VK ’n dillemma in die gesig terwyl hulle planne maak om die wêreld se mees ingewikkelde en gesofistikeerde streeksbeleid te verlaat, want hulle het heelwat van hul regeringfunksies en -vermoëns aan die EU oorgegee. “Die VK beskik byvoorbeeld nie op die oomblik oor handels-onderhandelaars (trade negotiaters) nie.” Boonop moet die VK ’n nuwe verhouding met die EU vestig, wat soortgelyk kan wees aan die weë wat Noorweë of Switserland volg. “Wanneer dit afgehandel is, lê die taak vir die VK voor om opnuut met sy handelsvennote, soos Suid­-Afrika, te onderhandel. Suid­Afrika behoort aan die SAOG (Suider ­Afrikaanse-ontwikkelingsgemeenskap) en ons sal as ’n groep met die VK moet onderhandel vir die nuwe voorregte. Ons moet seker maak dat enige nuwe onderhandelinge die SAOG-EPA bewaar of selfs daarop probeer verbeter.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.92
-0.8%
Rand - Pond
19.96
+0.8%
Rand - Euro
17.60
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,711.65
-0.3%
Silwer
20.54
-0.5%
Palladium
2,268.00
+0.4%
Platinum
926.00
+0.4%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,416
+0.4%
Alle aandele
65,833
+0.3%
Hulpbronne 10
63,279
-0.6%
Industriële 25
80,027
+1.0%
Finansiële 15
13,997
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lief vir gesels, lees, skryf, teater. Die see, woude, berge ook. 'n Goeie kok. Oopkop en vrydenkend
Dankie dat jy my profiel lees. Ek is 'n omgeemens, met 'n wye ervaringskennis, en 'n baie goeie humorsin. Ek is intelligent, kreatief en oopkop, avontuurlustig,...
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot