AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9347
7,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9420
59,00
SUNS
29 Sep
-
10200
226,00
WEAT
29 Sep
-
7099,4
28,40
WMAZ
29 Sep
-
4885,4
3,40
YMAZ
29 Sep
-
4853,8
25,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Maak tariefaanpassings 'n voorkeursaak — Meulenaars

Kort ná die Raad op Tariewe en Handel (RTH) bekend gemaak het dat hy die invoertarief op mielies van R137,40 per ton na R43,60 per ton gaan sny, het die SA Meulenaarskamer gevra dat dit na nul verlaag word omdat internasionale pryse die verdere afsnypunt bereik het.

Die koring- en mielieprys moet volgens wetgewing aangepas word as die prys bó 'n sekere basisprys styg. Dit word op 'n gemiddelde van 21 dae uitgewerk. Die internasionale prys het op 14 Augustus die afsnypunt vir R43,60 per ton bereik en die Meulenaarskamer kritiseer die Regering oor die lang tydperk wat dit duur om 'n aanpassing te maak.

Mnr. De Villiers sê in die geval van 'n skeepsvrag mielies kan 'n tarief van R137,40 per ton teenoor R43,60 per ton 'n verskil van 'n bykomende R3 miljoen maak, waarvoor die verbruiker uiteindelik moet opdok. "In hierdie dae waarin voedselhulp só belangrik geword het, sou 'n mens dink die Regering moet tariefaanpassings voorkeur gee."

Hy sê nuwe wetgewing gaan die situasie nog onmoontliker maak. Daarvolgens moet tariefaanpassings goedgekeur word deur 'n ministersraad wat net vier maal per jaar vergader. Dit kan dus meer as drie maande duur voor 'n tarief aangepas kan word.

In die geval van koring is die tarief op 23 September tot nul verlaag ná die internasionale prys op 10 September die afsnypunt bereik het. "Met koring het owerhede bewys dat vinnig opgetree kan word as almal hul kant bring."

Mnr. Bully Botma, voorsitter van Graan SA, sê boere sal graag wil sien of eindverbruikers enigsins by die tariefverlaging gaan baat vind. Hy sê meulenaars wil graag die invoertariewe verlaag hê, maar dit het uiteindelik geen invloed op die kleinhandelsprys van mieliemeel nie.

"Die tarief bied net aan invoerders 'n mate van beskerming teen swaar gesubsidieerde ingevoerde mielies wanneer die buitelandse prys tot bo 'n sekere vlak styg."

8 Oktober

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.03
-1.1%
Rand - Pond
19.93
-2.6%
Rand - Euro
17.63
-1.5%
Rand - Aus dollar
11.67
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,658.37
-0.1%
Silwer
18.73
-0.9%
Palladium
2,216.01
+3.0%
Platinum
864.81
-0.2%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,921
-0.9%
Alle aandele
63,264
-0.9%
Hulpbronne 10
59,793
+3.3%
Industriële 25
76,769
-2.2%
Finansiële 15
13,707
-2.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my sielsgenoot
Ek is ń eerlike, opregte tipe man met vaste beginsels wat weet hoe om ń vrou met respek te behandel. Ek hou van reis, braai en dans.
Geloof, Hoop, Liefde
Ek is sag en liefdevol, n omgee en hartsmens, wat lief is vir die natuur, diere, kinders en oumense. Ek hou van lag, selfs vir myself en kan lekker jonk van gees wees en steeds...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot