AFGRI
BEAN
09 Des
-
9420
0,00
CORN
09 Des
-
4391
0,00
SOYA
09 Des
-
10543
0,00
SUNS
09 Des
-
10900
0,00
WEAT
09 Des
-
6703
0,00
WMAZ
09 Des
-
4920
0,00
YMAZ
09 Des
-
4757
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

‘Maak vakbondlede inspekteurs’ - VN

Vakbondlede wat die nodige opleiding ondergaan het, kan as arbeidsinspekteurs op plase aangewend word, sê 'n VN-beampte.

Vakbondlede wat die nodige opleiding ondergaan het, kan as arbeidsinspekteurs op plase aangewend word, sê mnr. Olivier de Schutter, ’n beampte van die Verenigde Nasies (VN) wat die reg tot voedsel ondersoek.

De Schutter het die afgelope week informele nedersettings en opkomende boere in KwaZulu-Natal besoek om ’n verslag oor Suid-Afrika se voedselsekerheid en regte saam te stel.


De Schutter het Suid-Afrika op uitnodiging van die staat besoek en sal later ’n verslag oor sy bevindinge aan die staat en die VN voorlê.


Onsekerheid van plaaswerkers

Een van die vier aspekte waarop De Schutter in sy samevatting ná sy besoek gefokus het, is die lot van plaaswerkers. Hy sê plaaswerkers verdien tans ’n derde van die gemiddelde inkomste van ’n Suid-Afrikaner en die lot van arbeidshuurders en plaasbewoners is steeds onseker.

“As jy jou lewe lank as ’n plaasbewoner op ’n plaas gewoon het en jy word 18, kan jy van die plaas afgedwing word.”


“Die staat se gebrekkige vermoë en die feit dat dit neerkom op ’n onvermoë om die oorblywende tekens van die apartheidsera aan te pak, is nou sigbaar in die arbeidsinspeksies, met net 1 000 arbeidsinspekteurs vir die hele land, wat alle sektore insluit en wat gereeld deur grondeienaars verhinder word om groot plase te besoek,” sê De Schutter.


Gegrond op sy internasionale ondervinding beveel De Schutter aan dat vakbondlede, wat wel die nodige opleiding ontvang het, as inspekteurs gesertifiseer word om inspeksies op plase te doen.


Dr. Theo de Jager, die ondervoorsitter van Agri SA, sê dit is vir hulle vreemd dat De Schutter nie met landbou-organisasies gepraat het voor of tydens sy besoek nie.


Invoertariewe

Volgens De Schutter is hy ook bekommerd oor lae invoertariewe en die probleme wat dit vir die Suid-Afrikaanse mark skep.

“Dít lei daartoe dat produkte van ander lande, wat deur hul regerings gesubsidieer word, die plaaslike mark oorvloei. En dit het veral ’n negatiewe uitwerking op opkomende en kleinboere wat die mark probeer betree. Dit is duidelik dat die staat se beleid om kleinboere te help en dié handelsbeleid nie verenigbaar is nie.”


De Schutter het ook Suid-Afrika se sloerende grondhervormingsprogram gekritiseer. Lees die storie hier. Sy finale verslag sal oor ’n paar maande beskikbaar wees.


15 Julie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.35
-1.0%
Rand - Pond
21.27
+0.1%
Rand - Euro
18.30
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.80
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,797.30
0.0%
Silwer
23.48
0.0%
Palladium
1,956.00
0.0%
Platinum
1,028.50
0.0%
Brent-ruolie
76.10
-0.1%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Ek soek my sielsgenoot, die een wat by my sal pas
Ek is baie saggeaard en my liefde vir my familie en diere vorm deel van wie ek is. Glo dat God ons nie gemaak het om alleen te wees nie
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot