AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9610
22,00
CORN
30 Sep
-
4857
-7,00
SOYA
30 Sep
-
9460
68,00
SUNS
30 Sep
-
10185
-20,00
WEAT
30 Sep
-
7113,2
13,20
WMAZ
30 Sep
-
4911
19,00
YMAZ
30 Sep
-
4874,8
23,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Maatskappy is boerdery se toekoms

Die dae van individuele boerderye is getel, met die landbou wat ’n era van boerderymaatskappye betree.

’n Nuwe neiging kom tans in die wêreld se landbousektor voor waar boere nie meer alleen hul plase bestuur nie. Mnr. Ernst Janovsky, landbou-ekonoom verbonde aan Absa Agribesigheid, sê boere gaan die toekoms deel word van boerderymaatskappye, waar die boer ’n skakel in die bestuursiklus op ’n plaas sal word. “Die dae van individuele boere is getel. Dié neiging kom op groot skaal in die wêreld voor.”

Boere moet volgens Janovsky hul sakeplanne so opstel dat hulle kapitaal van buite vir hul bedrywighede kan inneem. “Dit is die enigste manier om vorentoe te kan beweeg.”

Tydens Monsanto se 2013-konferensie het Janovsky gesê kommoditeitspryse gaan styg, wat op kort termyn tot boere se voordeel sal wees, veral aangaande beleggings in hul boerderye en ondernemings. Dié hoër pryse gaan egter van boere vereis om meer tyd te bestee aan deeglike beplanning rakende prysbestuur – waaroor ’n boer baie min beheer het.

Grond en reën
Grondpryse gaan na verwagting in die toekoms styg, met dié hulpbron wat baie duur gaan word. “Grond gaan duurder word ten spyte van al die politiek en uitsprake. En dit sal ’n gevolg wees van hoër kommoditeitspryse en voedselpryse, wat die vraag na grond sal aanspoor,” meen Janovsky.

Wat betref hoër produksie op bestaande landbougrond, om die wêreld se groeiende bevolking te voer, meen Janovsky met tegnologie alleen sal nie voldoende voedsel kan produseer nie. “Die hoeveelheid grond wat gebruik word, sal vermeerder moet word ondanks al die tegnologie wat ontwikkel word.” Na verwagting sal sowat 80% van dié uitbreiding in Afrika suid van die Sahara en Latyns-Amerika voorkom.

Reënval en verwagtinge van laer reënvalsyfers, veroorsaak dat dit in die toekoms ’n risikofaktor sal word, sê Janovsky. “In ’n stadium gaan reënval een van die dryfvere agter jou lewensvatbaarheid word, moet dus nie gewaagde besluite daarrondom neem nie.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
+0.2%
Rand - Pond
20.02
-0.4%
Rand - Euro
17.61
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.67
-0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,670.55
+0.6%
Silwer
19.16
+1.8%
Palladium
2,225.50
+0.9%
Platinum
879.00
+1.3%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,350
+0.8%
Alle aandele
63,636
+0.6%
Hulpbronne 10
60,687
+1.5%
Industriële 25
77,071
+0.4%
Finansiële 15
13,750
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel man wat op soek is na pasmaat om leemte te vul. te vul
Ek is eerlik en is gelykmatig in persoonlikheid. Hou van lag en sal nooit afbrekend teenoor iemand optree nie. Hou van goeie eerlike gesprekke.
Ek wil weer in liefde glo
Ek is energiek, spontaan, lewenslustig, positiewe uitkyk op die lewe. Hou van buite lewe. Ek is ñ mense mens en is gek oor diere. Ek is saf van geaardheid maar baie ferm in...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot