AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Maer jare duur voort vir suikerriet

Die droogte het suikerrietboere in die Middelland van KZN erge skade berokken – ironies genoeg het welkome reën verdere skade aan die oes aangerig.

Suikerrietboere in die KwaZulu-Natalse Middelland het ’n swaar begin aan die nuwe seisoen beleef, te midde van goeie reën wat sedert Januarie in die gebied uitgesak het.

Volgens mnr. Friedel Eggers, algemene bestuurder van landboudienste by die UCL-suikermeule in Dalton, is dit nie net opbrengs wat power lyk nie.

“Die droogte het veroorsaak dat ons tans meer as 20% minder suikerriet per hektaar as die langtermyn gemiddelde oes. Maar weens ’n reeks faktore is die herwinbare waarde, waarvolgens boere betaal word, aansienlik swakker as normaal en die verwerkingskoste per ton by die meule aansienlik hoër.

“Normaalweg loop die herwinbare waarde van die suikerriet hierdie tyd van die jaar in die omgewing van 10,5%, maar tans spook ons om meer as 9,5% te realiseer. Dit beteken dat boere ongeveer 10% minder betaal word vir oeste wat 20% kleiner is. Daarbenewens is die suiwerheid van die suikerriet skaars 81% teenoor ons norm van 84% hierdie tyd van die jaar en die veselinhoud van die suikerriet is tans 15.9% teenoor ons norm van 14%. Hierdie twee aspekte maak die raffineringsproses baie duurder, so die meule, nes die boere, kry swaar.

“Die hoofrede vir die swakker as verwagte gehalte skryf ons toe aan die goeie reën wat ons gekry het sedert Januarie. Oor die afgelope vier maande het ons meer as 300mm reën in meeste plekke gemeet. In stede daarvan dat die suikerriet dus nou ryp word, gebruik die suikerriet die energie om te groei eerder as om suiker te maak. Ten minste lyk die oes vir volgende jaar baie goed, so dit is die silwer randjie aan die donker wolk,” sê Friedel.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
+0.4%
Rand - Pond
19.24
+0.5%
Rand - Euro
17.27
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.8%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,632.40
+0.6%
Silwer
18.46
+0.6%
Palladium
2,101.53
+2.9%
Platinum
855.50
+0.3%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,621
+0.6%
Alle aandele
64,026
+0.6%
Hulpbronne 10
56,997
+1.4%
Industriële 25
79,272
-0.3%
Finansiële 15
14,209
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek n maatjie
Ek is afgetree in Kleinmond en soek iemand om dinge mee te deel. Ek speel tennis en gholf en hou van langs die see stap en waardeer die eenvoudige klein dingetjies wat saak maak
Hang jou drome in die wind, sodat hulle kan leer vlieg.
My persoonlikheid is baie aanloklik Baie vriendelik en baie reguit. Hou glad nie van brand kosse nie. Hou baie van pastas asook hou van geleentheids avontuure. Buitelig mens My...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot