AFGRI
BEAN
02 Des
-
9290,8
-74,20
CORN
02 Des
-
4550,6
5,60
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
10910,8
-119,20
WEAT
02 Des
-
6715
-30,00
WMAZ
02 Des
-
5041
-86,00
YMAZ
02 Des
-
4920,8
-45,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Malema-benadering ‘lei tot armoede’

Suid-Afrikaanse boere kan onder geen omstandighede gebrandmerk word as boere wat hul plase onregmatig bekom het nie, dring Agri SA aan.

Suid-Afrikaanse boere kan onder geen omstandighede gebrandmerk word as boere wat hul plase onregmatig bekom het nie, dring Agri SA aan.


Agri SA het in ‘n persverklaring wat hy beskryf as Julius Malema se “opruiende wanvoorstellings” tydens die ANC Jeugliga se kongres die naweek ten sterkste veroordeel.


‘Ekonomiese politiek’

Julius Malema se opruiende wanvoorstellings kan geensins regverdiging vir die staat bied om boere van hul plase te ontneem en min of selfs geen vergoeding daarvoor te betaal nie,” sê dr. Theo de Jager, visevoorsitter van Agri SA.


“Die ekonomiese politiek wat Malema verkondig is elders mee ge-eksperimenteer en die rampspoedige resultate daarvan spreek boedele vir enige objektiewe en realistiese waarnemer.


"Zimbabwe is een voorbeeld van die resultaat wat  sodanige beleid oplewer en Suid-Afrika sal met soortgelyke eksperimente ook nie grootskaalse ondergang vryspring nie.”


Hongersnood die uiteinde?

Agri SA het in die verklaring ook gemaan dat die uiteinde van ‘n benadering soos dié wat Malema voorstaan, tot hongersnood en armoede kan lei.


“Die gebrekkige kapasiteit om begunstigdes in die uiters mededingende landbou te vestig, dra verder daartoe by dat daar feitlik geen suksesverhaal met die grondrestitusieprogram is nie.”


De Jager sê dat Suid-Afrika in ‘n sensitiewe politieke fase is waarin politieke-, sake- en gemeenskapsleiers hulle moet uitspreek oor hul verbintenis tot die uitgangspunte waarop ‘n suksesvolle Suid-Afrika gebou kan word en duidelikheid oor nasionalisering is ‘n belangrike element hiervan.


Lees hier die VF Plus en TLU SA se reaksie op Malema se uitsprake.


21 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.47
+0.4%
Rand - Pond
21.43
+0.3%
Rand - Euro
18.41
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.91
+0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.7%
Goud
1,801.10
-0.1%
Silwer
22.71
-0.2%
Palladium
1,932.98
-0.6%
Platinum
1,042.45
-0.2%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,409
-0.7%
Alle aandele
74,509
-0.7%
Hulpbronne 10
74,422
-2.1%
Industriële 25
91,732
-0.5%
Finansiële 15
15,456
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons skryf ons eie roman.
Is n aangename vriendelike mens met baie deernis", en baie''' liefdevol". Hou baie' van my rugby''' en mal oor musiek"...
Lekker kuiermaat
Ek dink ek kom maklik met die meeste mense oor die weg en het n baie goeie sin vir humor soms bietjie aweregs. .Ek is spontaan en het n goeie algemene kennis . EK hou van...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot