AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Malema breek lansie vir landbou!

Die landbou is die betroubaarste manier waardeur SA voedselsekerheid kan vestig en werk kan skep, aldus mnr. Julius Malema.

Geen plan vir grondhervorming, landbouproduksie en die ekonomie van voedsel is in die Nasionale Ontwikkelingsplan nie, het mnr. Julius Malema, leier van die EFF, gesê.

Die party het beswaar teen al die departementele begrotings en dié van regeringsinstellings omdat dit meen die ANC jaag die verkeerde ideologiese, politieke en ekonomiese programme na.

Malema het gesê die primêre basis van die EFF se betoog teen dié begrotings is omdat hulle op die NOP geskoei is. “Die party stem nie saam met die NOP nie want dit is ‘n reaksionêre program wat deur alle regse politieke partye in Suid-Afrika gesteun word.”

Hy het ook gesê dat die NOP nie anders is as die regering se Gear- en Asgisa-groeiplanne wat gefaal het om armoede en werkloosheid te verlaag nie.

“Die NOP plaas nie die toename in landbouproduktiwiteit sentraal tot ontwikkeling nie, maar slegs dat ‘n bykomende 1 miljoen werke teen 2030 geskep moet word. Dit beteken slegs 70 000 werke per jaar in die landbousektor tot 2030.”

Malema het gesê die landbou en die hele voedselekonomie is die mees betroubaarste manier waardeur Suid-Afrika voedselsekuriteit kan verseker en volhoubare werke kan skep.

In 2030 sal die land se bevolking meer as 65 miljoen mense wees en dit het die potensiaal om om miljoene werke vir die land te skep as Suid-Afrika genoeg kos kan produseer om homself te voed en na die res van die kontinent kan uitvoer, het Malema gesê.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.15
-0.8%
Rand - Pond
20.13
-0.2%
Rand - Euro
17.68
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,694.80
-1.1%
Silwer
20.13
-2.6%
Palladium
2,192.88
-3.1%
Platinum
916.50
-1.0%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,280
-0.2%
Alle aandele
65,676
-0.2%
Hulpbronne 10
63,294
+0.0%
Industriële 25
79,505
-0.7%
Finansiële 15
14,072
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot