AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Malema kap na Zokwana en Cele

Julius Malema skiet graag van die heup af, en sy visier korrel na die Minister van Landbou en die adjunkminister.

Die kombinasie van mnre. Senzeni Zokwana en Bheki Cele as die Minister en adjunkminister van Landbou, Bosbou en Visserye, dui daarop dat die landbou nou in krisis is, sê mnr. Julius Malema, leier van die EFF.

Malema het sy parlementêre span Sondag bekendgemaak.

“Komaan, hy (Zokwana) is onbevoeg en ‘n lopende ramp. Verbeel jou hy en Bheki Cele in die landbou. Wat gaan hulle doen? Cele gaan die visse doodskiet.

Malema sê pres. Jacob Zuma het Zokwana beloon omdat hy gedurende die kwessie van Brett Murray se kunswerk “The Spear” gedreig het om kaal die strate in te vaar. “The Spear” is ’n afbeelding van Zuma as Lenin met geslagsdele wat uithang. “Hy (Zokwana) het sy vermoë gedemonstreer om naak te loop en daarvoor is hy vergoed.

“Die land het ‘n grap geword. As jy ‘n posisie in die Kabinet wil hê, moet jy dreig om kaal te loop.”

Malema sê ook dat die feit dat Zokwana sy 21-jarige beeswagter net R26 per dag betaal, toon dat hy nie die belang van die werkersklas op die hart nie. City Press berig dat mnr. Vuyolwethu Ndabambi elke dag van die week werk en slegs R26 per dag verdien.

Malema sê Zokwana het sy vakbond, die National Union of Mineworkers, maklik gelos vir die parlementêre luukshede.

Rakende die Onteieningswet hoop hy dat dit weer na die Parlement sal kom. “Ons sal daarvoor stem. Ons soek onteiening sonder vergoeding. Indien die ANC ‘n mosie uitbring oor die onteiening van gesteelde grond, dan sal ons daarvoor stem.

“Dit is wie ons is. Ons is nie soos die DA wat net opponeer ter wille daarvan om te opponeer nie,” sê Malema.

Malema sal die EFF in die portefeuljekomitee vir minerale hulpbronne verteenwoordig, mnr. Andile Mngxitama in  landelike ontwikkeling en grondhervorming en mnr. Modikela Mathlokoin die komitee vir landbou, bosbou en visserye.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat jy sien is wat jy kry
Ek maar n stil mens praat nie baie nie is n introvert ek laat my hande die praat werk doen en ek is baie rustige persoon en hou daar van om tyd saam n special person tyd te...
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot