AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9686,4
86,40
CORN
03 Feb
-
4500
-52,00
SOYA
03 Feb
-
8630
-17,00
SUNS
03 Feb
-
11093
-268,00
WEAT
03 Feb
-
6700
-28,00
WMAZ
03 Feb
-
4260
-27,00
YMAZ
03 Feb
-
4394
-27,00

Malema vra steun vir liedere

Suid-Afrikaners moet hul afkeur teenoor sekere vryheidsliedere duidelik maak, sê dr. Pieter Mulder.

Suid-Afrikaners moet hulle afkeur teenoor sekere vryheidsliedere duidelik maak, sê dr. Pieter Mulder, leier van die Vryheidsfront Plus en adjunk-minister van Landbou, Bosbou en Visserye.

Dít volg na mnr. Julius Malema, leier van die ANC-jeugliga, Woensdag (26 Januarie) ‘n beroep op sy medepartylede gedoen het om dié liedere te ondersteun.

“Malema het gister (26 Januarie) ’n beroep gedoen op alle ANC-veterane en aktiviste ‘om hulle stem dik te maak teen pogings om vryheidsliedere te verbied’,” lui ‘n verklaring van Mulder.

Moontlike lewensverlies

Volgens Mulder toon Malema duidelik geen begrip vir die ingewikkelde samestelling van die Suid-Afrikaanse samelewing nie, want in ‘n land waar boere weekliks aangeval of vermoor word, is ‘n lied soos “skiet die boer” nie aanvaarbaar nie.

Mulder sê die party sal voortgaan met regsake en ander stappe om die frase “skiet die boer” of “Ibhunu” as haatspraak verklaar te kry.

“Laat ons ’n les leer uit die onlangse gebeure in die VSA waar ’n individuele kongreslid Gabrielle Griffords geskiet het omdat hy die woedende woordestryd tussen die Republikeine en Demokrate letterlik opgeneem het. Waarom word net aanvaar dat die “skiet die boer”-frase nie letterlik opgeneem word deur ’n nuwe geslag jongmense wat nie deel van die ANC se “struggle” was nie en daarna gebore is?” vra Mulder.

27 Januarie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.34
-1.5%
Rand - Pond
21.03
-0.6%
Rand - Euro
18.79
-0.7%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Platinum
1,002.53
-2.2%
Palladium
1,639.70
-1.8%
Goud
1,885.01
-1.4%
Silwer
22.76
-3.0%
Brent-ruolie
82.17
-0.8%
Top-40
73,805
+0.2%
Alle aandele
79,957
+0.2%
Hulpbronne 10
74,587
-0.1%
Industriële 25
103,160
+0.5%
Finansiële 15
16,554
+0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wees net jouself
Wil graag die mooi in die lewe deel met iemand. Ek het n baie mooi hart so ontdek dit. Ek lewe voluit en maak die beste van die lewe.
Kom Ons Gesels😁
Ek is n moeilieke meisie, maar watter meisie is nie??? Ek het twee pragtige dogtertjies, so meeste van my tyd word saam hulle spandeer😁 Ek hou van dans maar het nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot