AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9686,4
86,40
CORN
03 Feb
-
4500
-52,00
SOYA
03 Feb
-
8630
-17,00
SUNS
03 Feb
-
11093
-268,00
WEAT
03 Feb
-
6700
-28,00
WMAZ
03 Feb
-
4260
-27,00
YMAZ
03 Feb
-
4394
-27,00

Maltakoors in Gauteng

’n Uitbreking van Bruselose Melitensis (Maltakoors) is onlangs onder ‘n trop bokke in Gauteng gediagnoseer met twee bevestigde menslike gevalle, sê die RPO.

’n Uitbreking van Bruselose Melitensis (Maltakoors) is onlangs onder ’n trop bokke in Gauteng gediagnoseer met twee bevestigde menslike gevalle, sê die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO).


Luidens die organisasie se jongste nuusbrief is staatsveeartse op ’n gereedheidsgrondslag geplaas en moet hulle enige verdagte gevalle aanmeld. Die organisasie sê hulle weet tans slegs van die een geval.


Die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye sal geld beskikbaar stel vir diagnostiese koste mits die bloedmonsters deur ’n staatsveearts ingedien word.


Aborsies by kleinvee


Volgens die nuusbrief veroorsaak die virus aborsies onder bokke en skape. In sommige gevalle kan dit ook lei tot aborsies by koeie, en dié virus kan ook voorkom in van dié koeie se melk.


Een van die bekendste kliniese simptome is massa-aborsies tydens laat dragtigheid onder ’n trop skape of bokke. Van die diere word ook sieklik gebore. Mense ervaar verkoue of malaria-verwante simptome nadat hulle met besmette diere of fetusse in aanraking was.


Oordrag


Die siekte word oorgedra deurdat ’n dier of mens met ’n besmette fetus of die liggaamvloeistof van ’n besmette dier in aanraking kom. Dit word ook oorgedra wanneer die melk of ander produkte van ’n besmette dier ingeneem word.


3 Maart 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.15
-0.4%
Rand - Pond
21.02
-0.6%
Rand - Euro
18.74
-0.5%
Rand - Aus dollar
12.10
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.6%
Platinum
1,014.33
-1.1%
Palladium
1,680.34
+0.6%
Goud
1,915.05
+0.1%
Silwer
23.46
-0.0%
Brent-ruolie
82.17
-0.8%
Top-40
73,748
+0.2%
Alle aandele
79,859
+0.1%
Hulpbronne 10
74,776
+0.1%
Industriële 25
103,041
+0.4%
Finansiële 15
16,487
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons begin oor
Wat skryf ek nou hier? Leer my eerder ken besluit self. Ek is wel n omgee mens en hou van bederf.
Aktiewe leefstyl en rustige persoonlikheid
Posiewe en vriendelike persoonlikheid Geniet mense en is baie sosiaal Diere liefhebber Aktiewe leefstyl, gym tenminste 4 tot 5 keer n week Baie gelukkig in my werk Geniet die...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot