AFGRI
BEAN
22 Mrt
-
9997,6
-0,40
CORN
22 Mrt
-
4152
-62,00
SOYA
22 Mrt
-
8460,2
-51,80
SUNS
22 Mrt
-
9126
-629,00
WEAT
22 Mrt
-
6490
-120,00
WMAZ
22 Mrt
-
3855,40
-94,60
YMAZ
22 Mrt
-
4078,8
-80,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Man betrap met renosterhorings onder enjinkap

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die horings wat in die motor gevind is. Foto: Verskaf
Die horings wat in die motor gevind is. Foto: Verskaf
Die polisie het beslag gelê op twee renosterhorings nadat beamptes ’n verdagte motor in Piet Retief deursoek het.

’n 27-jarige man is verlede week in Piet Retief in Mpumalanga in hegtenis geneem nadat die polisie twee renosterhorings in sy motor se enjinkompartement gekry het.

Die verdagte was in ’n wit Nissan Quashqai van Wakkerstroom na Piet Retief onderweg toe lede van die publiek die polisie in kennis stel dat hy renosterhorings vervoer. Hy is in Piet Retief se middedorp voorgekeer en sy motor is deursoek.

Twee renosterhorings is onder die enjinkap gekry. Dit was in plastieksakke toegedraai en tussen die enjin en verkoeler geplaas.

renosterhorings Piet Retief,
Die horings binne-in die motor se enjinkap. Foto: Verskaf

Ntsako Prince Letswele het Vrydag in die landdroshof op Piet Retief verskyn waar die saak uitgestel is tot 14 Maart om hom die geleentheid te gee om ’n regsverteenwoordiger te kry.

Landbou.com kon teen Dinsdag nog nie bevestiging kry of Letswele aansoek gedoen het om borgtog nie.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.46
+0.4%
Rand - Pond
22.65
-0.0%
Rand - Euro
19.92
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.35
+0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.7%
Platinum
978.50
+0.6%
Palladium
1,382.49
-1.7%
Goud
1,941.47
+0.1%
Silwer
22.39
-0.1%
Brent-ruolie
75.32
+2.0%
Top-40
69,479
+1.0%
Alle aandele
74,950
+0.9%
Hulpbronne 10
65,073
-0.9%
Industriële 25
101,310
+1.5%
Finansiële 15
15,360
+2.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat jy sien is wat jy kry nie een vir baie woorde nie.
Moet my leer ken sodat ek hulle kan leer ken. Nie een vir baie woorde nie. Maar eerlikheid is n moet.
Leef, vergeet van gister, die lewe is kort
Ek is saggeaard, lewenslustig 'n Christen, spontaan met tye en ooo baaaaie verstrooid!!! Ek lief die buitelewe en die rustigheid. Mal oor die wind deur my hare en baie...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot