AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Man gewaarsku oor die besit van beskermde plante

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Me. Mase Manopole (links), Noord-Kaapse minister van landbou, omgewingsake en grondhervorming, deel pamflette uit tydens ’n bewusmakingsveldtog oor die onwettige stroping van inheemse plante en diere. Foto: Verskaf
Me. Mase Manopole (links), Noord-Kaapse minister van landbou, omgewingsake en grondhervorming, deel pamflette uit tydens ’n bewusmakingsveldtog oor die onwettige stroping van inheemse plante en diere. Foto: Verskaf
Die stroping van skaars en bedreigde plante en reptiele is ’n groot probleem in die Noord-Kaap.

’n Man het ’n amptelike waarskuwing gekry vir die besit en vervoer van beskermde plante sonder ’n permit tydens ’n padblokkade by Garies in die Noord-Kaap.

Die plante was van die spesies Crassula en Leipoldtia, wat hoofsaaklik by Springbok voorkom.

Die stroping van skaars en bedreigde plante en reptiele is ’n groot probleem in die Noord-Kaap.

Die padblokkade is gehou as deel van ’n bewusmakingsveldtog oor die onwettige stroping van vetplante, reptiele en amfibiese diere.

beskermplante
Plante van die spesies Crassula en Leipoldtia wat tydens ’n padblokkade by Garies in die Noord-Kaap by ’n man gevind is. Foto: Verskaf

Me. Mase Manopole, Noord-Kaapse minister van landbou, omgewingsake en grondhervorming, organiseer die veldtog saam met die Suid-Afrikaanse Polisiediens, SanParke, die Suid-Afrikaanse Nasionale Biodiversiteitsinstituut, die Namakwa Nasionale Park en ander belanghebbendes.

In die aanloop tot die Desembervakansie het Manopole alle Suid-Afrikaners, maar veral inwoners van die Noord-Kaap, versoek om te help om die versameling, verhandeling en stroping van inheemse plante, diere en reptiele te verhinder. Baie van die plante en diere is bedreig of word beskerm deur die nasionale omgewingsbestuurswet.

“Die Noord-Kaap huisves ’n groot verskeidenheid plant- en dierspesies. Baie van hulle kom net hier voor omdat hulle aangepas is om in ’n warm en droë landskap te oorleef.”

Sy sê die plaaslike gemeenskap moet help om die plante en diere te beskerm.

“Dis onwettig om inheemse plante en diere sonder ’n permit te verwyder, besit, vervoer, verhandel of teel, of hul habitat te versteur.”
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.63
+1.2%
Rand - Pond
20.23
-0.2%
Rand - Euro
17.61
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.47
+1.3%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,726.04
+1.5%
Silwer
21.05
+1.6%
Palladium
2,321.00
+4.3%
Platinum
934.50
+3.3%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.3%
Alle aandele
66,313
+3.2%
Hulpbronne 10
64,568
+4.5%
Industriële 25
80,073
+3.2%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Boeremeisie wat nie in die stad sal aard nie
Ek is n kind van God, n ekstrovert wat n sagte hart het. Ek hou van dans, vis vang, grond onder my voete en die buitelewe. Ek is op my gelukkigste in my skaapkraal. Ek is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot